Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ocean View Villa

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Batavia-weg 9, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R7 050 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Ocean View Villa, 'n luukse toevlugsoord in Bloubergstrand, Wes-Kaap, met uitsigte oor die see en op die ikoniese Tafelberg. Dit is ideaal om onvergeetlike herinneringe met geliefdes te skep.

Dié ruim huis het slaapplek vir 10 gaste en beskik oor 5 ruim slaapkamers en 4 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n ekstra lang koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n badkamer met 'n ruim stort, wasbak en 'n toilet. Die 2 oorblywende slaapkamers het koningingrootte-beddens en en suite-badkamers met 'n bad, stort en 'n wasbak. Die vyfde slaapkamer het 2 ekstra lang enkelbeddens en gaste deel 'n badkamer met die gaste in die kamer koninggrootte-kamer.

Die oopplan-kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, broodrooster, ketel, yskas-vrieskas, Nespresso-koffiemasjien, breekware, eetgerei en toebehore toegerus. Daar is ook 'n etenstafel met 10 stoele. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n slim-TV met graits WiFi. Daar is ook 'n kaggel.

Buite spog die verblyf met sitplek met asemrowende uitsigte oor die see, asook 'n braai-area. Gaste het ook toegang tot 'n swembad. Veilige parkeerplek word voorsien.

Kamer-opset

Slaapplek vir 10 mense 5 Slaapkamers 5 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Ligging

  • Batavia-weg 9, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 7 050
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R 7 050
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Batavia-weg 9, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1badfd99eb4d0bb581412ad4caa177b7993a1df11926855705107af0a7a86d465e759c21a4081cb6b25b097d0cb3b0c39d3f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 050 per nag (plek vir 10) 9 Batavia Road Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.800600791988 18.459519528836

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang