Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Ocean View Villa F4

Selfsorg

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
5.0
Murray V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Des 2024

Dit was lekker. Ons het baie lekker gebly. Mense is vriendelik en baie behulpsaam. Die eenheid self is mooi. Iets wat wel teleurstellend was, is die feit dat daar nerens in die bespreking of op die webblad melding gemaak word dat daar geen kosmaakgeriewe is nie. Daar is 'n kombuis met 'n mikrogolf, maar nie 'n stoof waarop jy kos kan maak nie, wat beteken jy moet alle etes aankoop. En elke aand wegneemetes doen is baie duur. Daar is wel 'n restaurant op die perseel wat lekker kos maak, maar dis ook maar duur. Mens sal graag self 'n ietsie wil aanmekaar slaan om kostes te kan bespaar. Buiten dit was ons kuier baie lekker.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Sunette
Ocean View Villa F4
Geagte Mnr Murray Baie dankie vir die terugvoer. Daar staan in die omskrywing van die kombuis (Die kombuisie is met 'n mikrogolfoond, yskassie, ketel, eetgerei en breekware toegerus.) Daar is ongelukkig nie plek in die kombuisie vir 'n oond nie, ek sal egter aan 'n beter beskrywing werk. Weereens dankie vir die terugvoer en dat julle darem lekker gekuier het. Groetnis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Sunette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Ramseylaan 49, Rocklands, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb930fc7aea41e61cb9016be9daf105cc0900090b2aeee7b261807060ad02d9419b1b10c19c5816507189b48e791aa6946a45?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 49 Ramsey Avenue Rocklands 4295 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-22:00 11:00 -31.056639011226 30.21184350734

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
272829303112345678910111213141516171819202122232425262728123456789
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
272829303112345678910111213141516171819202122232425262728123456789