Ocean Walk @ Zinkwazi Beach
- Kapasiteit: 13 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Nkwazi-rylaan 84, Zinkwazi, Zinkwazi Beach, 4480, KwaZulu-Natal
- Vanaf R70 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Ocean Walk @ Zinkwazi Beach bied bekoorlike verblyf in selfsorg-eenhede met 'n ideale ligging, net 150 m vanaf die hoofstrand.
Elke eenheid bied slaapplek aan 2 tot 3 gaste en het 'n privaat badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Elke eenheid se kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolfoond, basiese eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.
Die eenhede het ook privaat stoepe met gemaklike buitestoele en Weber-braaigeriewe. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Dave Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 40
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Nkwazi-rylaan 84, Zinkwazi, Zinkwazi Beach, 4480, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Ocean Walk @ Zinkwazi Beach het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 13 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Nkwazi-rylaan 84, Zinkwazi, Zinkwazi Beach, 4480, KwaZulu-Natal