Ocean Watch Guest House
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Perestrello-straat 12, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Ocean Watch Guest House skuil teen die kushange in Plettenbergbaai en is die ideale plek om walvisse en dolfyne dop te hou. Dit is gerieflik na aan die dorp, lieflike strande en gewilde uitkykpunte.
Verblyf word gebied in 6 smaakvol versierde kamers. Kamergeriewe sluit koninggrootte- of koningingrootte-beddens, en suite-badkamers, tee- en koffiemaakgeriewe en TV's met sekere DStv-kanale in.
Die gastehuis bied ook 'n swembad, WiFi, parkeerplek, wasgoeddiens teen ekstra koste en strandhanddoeke.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Vanessa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Perestrello-straat 12, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Gaste dink Ocean Watch Guest House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Perestrello-straat 12, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering: