Ocean Wave No.1
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Anton Lubowski-straat en Strand-straat, Morleenpark, Eenheid 1, Swakopmund, 0000, Erongo
- Vanaf R2 800 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Ocean Wave No.1 is 'n lieflike woonstel in Morleenpark, Swakopmund en bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf met 'n pragtige see-uitsig. Hierdie woonstel is die ideale opsie vir familie en vriende wat op soek is na 'n rustige toevlugsoord.
Dié woonstel beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Die eerste en tweede slaapkamers het elk 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die badkamer het ook 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die tweede badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, 'n TV en gemaklike rusbanke. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Perfectstay Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 75
Resensies 5
Op LekkeSlaap 5 maande
Ligging
- Hoek van Anton Lubowski-straat en Strand-straat, Morleenpark, Eenheid 1, Swakopmund, 0000, Erongo
Sien meer verblyf in Center Vineta Swakopmund Erongo Namibië
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Anton Lubowski-straat en Strand-straat, Morleenpark, Eenheid 1, Swakopmund, 0000, Erongo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang