Ocean Whisper
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: North Beach-weg 33, Sunrise Beach 10, Westbrook Beach, 4399, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 690 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Ocean Whisper is 'n ruim, luukse woonstel met 'n uitsig oor die pragtige Westbrook Beach en is tussen Ballito en La Mercy aan die Dolfynkus, KwaZulu-Natal se noordkus, geleë. Dit is net 1 minuut vanaf die strand.
Die woonstel beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 2 enkelbeddens in die oorblywende slaapkamer. Die gastebadkamer het 'n bad en 'n stort. Badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie strandhanddoeke saambring.
Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met stoele en 'n sitarea met 'n gemaklike rusbank en 'n TV met die volle DStv-pakket. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër toegerus.
Die sitarea het groot glasskuifdeure wat na 'n stoep met see-uitsigte, sitplek en 'n etenstafel met sitplek vir 6 lei.
'n Kort brug lei na die woonstel se netjiese, privaat daktuin met asemrowende uitsigte. Gaste het ook toegang tot die gemeenskaplike swembad op die vierde verdieping. Die strand kan maklik deur die voorste hek oorkant die pad bereik word.
Die woonstel is naby Blouvlagstrande, restaurante en winkelsentrums. Braaigeriewe, gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Waaier
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Ligging
- North Beach-weg 33, Sunrise Beach 10, Westbrook Beach, 4399, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: North Beach-weg 33, Sunrise Beach 10, Westbrook Beach, 4399, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang