Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oceana

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Toelie Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 9 maande

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 7 resensies vir Oceana
Netheid
5.0/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.3/5
Carine V - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carine V

Baie mooi.

Baie mooi uitsig. Netjies, skoon en modern. Sal beslis aanbeveel.

Irene L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irene L

Better than I imagined so close to the sea.

Very well equipped, lovely sea view. The old broke fish factory does not interfere with the Seaview.

Susan V - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Susan V

Baie mooi en modern.

Baie mooi en baie goeie kliente dienste en bederfies.

Andre V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V

Nuwe seeuitsig in interesante vissersdorp.

Pragtig nuutgeboude woonstel, stylvol uitgerus en gemeubileer met alles wat nodig is om heerlik te kuier in Hondeklipbaai. Naby die vis-aksie van die dorp. Pragtige seeuitsig - net jammer uitsig tans belemmer word deur halfgesloopte visfabriek.

Koos G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Koos G

Netjies.

Ja. Lekker gebraai. Gasheer vriendelik.

Dawie B - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Dawie B

Die ruim woonstel en die 'welkom' goedjies was uitsonderlik.

Die murasie van die ou visfabriek reg voor die blyplek was teleurstellend. Die reuk van die kaggel in die woonstel was hinderlik.

Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Vanaf R1 250
R1 250 R875
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 250
R1 250 R875
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Wag-weg, Hondeklipbaai, 8220, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAff7e199ca073b58ff99f83d3a8417ff8d36a058e3d9e99531341dc19d103fbf34344b81efb4648786a01f6d1e59c7e5123aa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 250 nouVanaf R875 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 Wag way Hondeklip Bay 8220 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -30.318026178215 17.273764420987

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang