Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oceandivers Lodge

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Reinhild N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Perfect for a reasonable 'halfway' stopover on a private or business trip. Really clean and neat 'home style' accommodation. We stayed in the two rooms with shared shower and restroom in a little building outside the main house and it was wonderfully quiet. Feels like staying with family or friends.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francois
Oceandivers Lodge
It was a pleasure hosting you and nice to meet you.

Renay S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

It was amazing. It was awesome. We really enjoyed our stay there. The hosts were excellent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jodine S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Baie lekker gebly. Baie lekker gebly. Mooi skoon en gerieflik. Eienaar baie vriendlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francois
Oceandivers Lodge
Baie dankie. Dit was lekker om jou te ontmoet, Jodine.

Karet T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Ons verblyf was fantasies! Baie dankie Francois en Marie vir julle gasvryheid en vriendelikheid. Ons het sommer dadelik tuis gevoel. Alles was perfek skoon en netjies. Warm water atyd beskikbaar en voorsiening is getref vir beurtkrag. Ons beveel hierdie verblyf ten sterkste aan vir enige iemand wat wil gaan uitrus. Ons het so lekker gekuier - sal baie graag weer wil doen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francois
Oceandivers Lodge
Baie bly julle het dit geniet. Hoop ons sien julle weer.

Ashley G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Felt like home away from home. So welcoming and the people were so friendly, helpful and accommodating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gaye L
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Des 2023

Well managed guest house. Very clean and pleasant. Beautiful views of the ocean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Tinet K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Des 2023

Heerlik gebly. Vreeslik lekker gebly. Huis is baie mooi, netjies en skoon. Badkamers meer as voldoende. Eienaars is baie vriendelik en hulpvaardig. Voertuigparkering kan verbeter word.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francois
Oceandivers Lodge
Hi Tinet Bly julle het dit geniet! Met die groot reën, is die parkering en omdraai 'n bietjie van 'n probleem gewees. Ons is besig om te kyk daarna, maar dit is meeste van die tyd darem nie 'n probleem nie

Dehann R
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Jan 2023

Baie lekker plek vir kuier saam vriende en is 'n lekker braai-area. Baie skoon en aangenaam. Die uitsig van die see is spot on en maak 'n mens net lus om die dag by die see te spandeer.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Francois
Oceandivers Lodge
Dit was aangenaam om julle hier te hê. Hoop ons sien weer.

Jaco F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2022

Baie lekker rustige atmosfeer, vriendlike gasheer en gasvrou wat ons baie tuis laat voel het. Ons het ons kuier baie geniet by Oceandivers Lodge. Ons het gegaan met 'n verwagting om weg te breek van die besige Johanneburg en dis presies wat ons gekry het by Oceandivers Lodge. Francoius en Marie is besonderse mense. Sal enige tyd weer verblyf by hulle bespreek. Umkomaas is 'n klein dorpie en die strande is baie rustig. Ons het veilig gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francois
Oceandivers Lodge
Baie bly julle het dit geniet. Hoop ons sien julle weer.

Ruan P
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2022

Rustig, netjies. Lekker plekkie met beste diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francois
Oceandivers Lodge
Dankie, Hoop om weer te sien.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Francois Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Westward-rylaan 12, Widenham, Umkomaas, 4170, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNjYWUzYmIxLTczN2ItNDk5MC1hYjVlLWI4OGUyM2JlNTM3NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 32 5 1 5 12 Westward Drive Widenham 4170 KwaZulu-Natal 021 201 8901 11:00-20:00 10:00 -30.222683 30.792755

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang