Oceandivers Lodge
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Francois Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 32
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Reinhild N - Jan 2024
Algehele gradering
Perfect for a reasonable 'halfway' stopover on a private or business trip.
Oceandivers Lodge se terugvoer
It was a pleasure hosting you and nice to meet you.
Renay S - Des 2023
Algehele gradering
It was amazing.
Jodine S - Des 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Oceandivers Lodge se terugvoer
Baie dankie. Dit was lekker om jou te ontmoet, Jodine.
Karet T - Jan 2023
Algehele gradering
Ons verblyf was fantasies!
Oceandivers Lodge se terugvoer
Baie bly julle het dit geniet. Hoop ons sien julle weer.
Ashley G - Jan 2023
Algehele gradering
Felt like home away from home.
Gaye L - Des 2023
Algehele gradering
Well managed guest house.
Tinet K - Des 2023
Algehele gradering
Heerlik gebly.
Oceandivers Lodge se terugvoer
Hi Tinet
Bly julle het dit geniet! Met die groot reën, is die parkering en omdraai 'n bietjie van 'n probleem gewees. Ons is besig om te kyk daarna, maar dit is meeste van die tyd darem nie 'n probleem nie
Dehann R - Jan 2023
Algehele gradering
Baie lekker plek vir kuier saam vriende en is 'n lekker braai-area.
Oceandivers Lodge se terugvoer
Dit was aangenaam om julle hier te hê. Hoop ons sien weer.
Jaco F - Des 2022
Algehele gradering
Baie lekker rustige atmosfeer, vriendlike gasheer en gasvrou wat ons baie tuis laat voel het.
Oceandivers Lodge se terugvoer
Baie bly julle het dit geniet. Hoop ons sien julle weer.
Ruan P - Mrt 2022
Algehele gradering
Rustig, netjies.
Oceandivers Lodge se terugvoer
Dankie, Hoop om weer te sien.
Penny O - Feb 2022
Algehele gradering
Peaceful.
Rejoyce M - Jan 2022
Algehele gradering
Excellent
Oceandivers Lodge se terugvoer
It was nice hosting you. Hope to see you again.
Suzaan L - Jan 2022
Algehele gradering
Amazing stay.
Christiaan L - Jan 2022
Algehele gradering
Rustige, vredevolle plek.
Oceandivers Lodge se terugvoer
Dankie dit was lekker om julle hier te hê.
Hayley E - Jan 2022
Algehele gradering
Caring and safe.
James H - Aug 2021
Algehele gradering
Baie geniet! Mooi uitsig!
Oceandivers Lodge se terugvoer
Baie dankie! Hoop om julle weer te sien.
Laura S - Des 2020
Algehele gradering
Absolutely fantastic!
Oceandivers Lodge se terugvoer
It was a pleasure having you here. Regards, Marie
Rossen M - Jan 2020
Algehele gradering
Pleasant and enjoyable.
Oceandivers Lodge se terugvoer
Hi Rossen, It was a pleasure having you here!
Regards
Francois & Marie.
Melanie M - Des 2019
Algehele gradering
Dit is 'n aangename plekkie.
Oceandivers Lodge se terugvoer
Baie dankie
Ons ontvang julle graag weer.
Groete
Francois en Marie
Gert J - Jun 2019
Algehele gradering
Oceandivers is 'n fantastiese plek om by oor te bly.
Lees meerWynand S - Des 2018
Algehele gradering
Baie lekker.
Oceandivers Lodge se terugvoer
Dit was lekker om julle hier te hê. Hoop ons sien weer!
Groete,
Marie
Jurie H - Des 2018
Algehele gradering
Baie goeie diens, veilig, sal enige persoon aanbeveel.
Oceandivers Lodge se terugvoer
Baie dankie dit was aangenaam om julle hier te ontvang. Groete Marie
Liezel D - Des 2018
Algehele gradering
Het baie lekker gebly!
Oceandivers Lodge se terugvoer
Dit was aangenaam om jou te ontvang.
Sonja V - Mei 2018
Algehele gradering
Baie skoon, netjiese geriewe en vriendelike eienaar.
Oceandivers Lodge se terugvoer
Hi Sonja, baie dankie. Ek hoop ek sien julle weer met die volgende Sani2C, as die manne genoeg moed het natuurlik.
Alta V - Mei 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Oceandivers Lodge se terugvoer
Baie dankie Alta. Dit was lekker om julle hier te he.
Ons hoop om julle gou weer te sien.
Groete
Marie
Jacques B - Jan 2018
Algehele gradering
Dit was die beste waarde vir geld waarvoor ons kon vra! Baie netjies, lekker en ook is hulle baie gasvry!
Oceandivers Lodge se terugvoer
Baie dankie Jacques, hoop ons sien julle weer!
Karl N - Des 2017
Algehele gradering
Excellent accommodation. Friendly owner and dogs.
Oceandivers Lodge se terugvoer
It is a pleasure to have guests like you!
Morgan B - Feb 2017
Algehele gradering
Dit is 'n lieflike plekkie!
Theo V - Des 2017
Algehele gradering
Lekker rustig en mooi omgewing.
Oceandivers Lodge se terugvoer
Dit was baie aangenaam om Theo as gas te kon akkommodeer, vriendelike opregte mense. Baie dankie julle.
Siva N - Mei 2017
Algehele gradering
Lovely place to stay at, good supply of tea, coffee, rusks and breakfast biscuits.
Kobus D - Des 2017
Algehele gradering
Baie netjies en skoon.
Lees meerOceandivers Lodge se terugvoer
Beste Johannes,
Ons is baie jammer dat ons nie aan jou verwagtinge voldoen het nie. Die webtuiste adverteer egter nie die fasiliteite wat jou die meeste grief nie. Ons maak nie aanspraak daarop dat die kamers luversorging het nie en ook nie dat daar 'n en-suite badkamer is in die kamer wat julle versoek het nie.
Wat die gedeelde geriewe aanbetref, skenk ons oorweging daaraan om elke kamer met 'n ketel te voorsien maar dit sal ongelukig ook 'n yskas in elke kamer beteken en ons wil nie graag in die selfsorg bedryf beweeg nie.
Weereens baie jammer dat julle nie jul verblyf na verwagting geniet het nie.
Groete,
Francois en Marie
Chantelle B - Des 2017
Algehele gradering
Sal weer Oceandivers besoek.
Oceandivers Lodge se terugvoer
Dit was lekker om julle hier te hê.
- Kapasiteit: 11 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Westward-rylaan 12, Widenham, Umkomaas, 4170, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang