Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oceandivers Lodge

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Johan S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Beslis moeite werd. Het baie lekker gebly. Lekker plekke en goeie mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francois
Oceandivers Lodge
Dit was lekker om julle te ontmoet. Baie bly julle het julle vakansie geniet.

Sigourney G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Pleasant. Didn't expect it to be a room with access to a communal kitchen, but it was a lovely place to stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francois
Oceandivers Lodge
Glad you enjoyed your stay. We normally do not make the kitchen available, as can be seen on our web profile, but we tried to be accommodating to the people this year. Sorry that it was not to your taste.

Reinhild N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Perfect for a reasonable 'halfway' stopover on a private or business trip. Really clean and neat 'home style' accommodation. We stayed in the two rooms with shared shower and restroom in a little building outside the main house and it was wonderfully quiet. Feels like staying with family or friends.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francois
Oceandivers Lodge
It was a pleasure hosting you and nice to meet you.

Maureen B
Lang verblyf
4.8
Des 2024

Gerieflik, gemaklik, veilig, waarde vir geld. Gasvry en voel welkom. Baie lekker gebly. Skoon, netjies, ruim en pragtige tuin. Tuin en kamers met see uitsig is 'n groot pluspunt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Des 2024

Mense wat laaste 2 dae ingekom het, het baie geraas en nie die toilet skoon gehou nie. Nee, bedrag te veel vir blyplek en mense is baie behulpsaam oor blyplek. Buite is daar geen hangkas, geen spuitgoed vir die toilet of muskiete nie, en ek kon nie inkom by die hek nie; ek het gewag na parkeer se hoot.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0
Francois
Oceandivers Lodge
Baie jammer dat julle nie gelukkig was nie. Dit was ooglopend na die eerste dag dat die verwagting was vir die meer luukse kamers op die webtuiste ten spyte daarvan dat julle die goedkoper opsie geneem het. Jammer oor die muskiete, maar sommige jare is dit maar 'n probleem as die rivier nie oopspoel nie.

Sibongile De Vries C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.0
Des 2024

Nice. It was a beautiful stay with a very welcoming host; however, our room had spider webs and mosquitos that were unbearable, although the host supplied us with Doom. But overall, it was a beautiful stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Francois
Oceandivers Lodge
Sorry about the mosquitos, but some years we have a problem when the river does not open. The spiderweb was, however, our problem with the busy season.

Renay S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

It was amazing. It was awesome. We really enjoyed our stay there. The hosts were excellent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jodine S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Baie lekker gebly. Baie lekker gebly. Mooi skoon en gerieflik. Eienaar baie vriendlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francois
Oceandivers Lodge
Baie dankie. Dit was lekker om jou te ontmoet, Jodine.

Karet T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Ons verblyf was fantasies! Baie dankie Francois en Marie vir julle gasvryheid en vriendelikheid. Ons het sommer dadelik tuis gevoel. Alles was perfek skoon en netjies. Warm water atyd beskikbaar en voorsiening is getref vir beurtkrag. Ons beveel hierdie verblyf ten sterkste aan vir enige iemand wat wil gaan uitrus. Ons het so lekker gekuier - sal baie graag weer wil doen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francois
Oceandivers Lodge
Baie bly julle het dit geniet. Hoop ons sien julle weer.

Ashley G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Felt like home away from home. So welcoming and the people were so friendly, helpful and accommodating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Francois Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Westward-rylaan 12, Widenham, Umkomaas, 4170, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNjYWUzYmIxLTczN2ItNDk5MC1hYjVlLWI4OGUyM2JlNTM3NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 37 5 1 5 12 Westward Drive Widenham 4170 KwaZulu-Natal 021 201 8901 11:00-20:00 10:00 -30.222683 30.792755

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang