Oceanfront Penthouse
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofweg 264A, Muizenberg, 7945, Wes-Kaap
- Vanaf R1 950 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Oceanfront Penthouse is 'n pragtige selfsorgwoonstel op die tweede verdieping met asemrowende, panoramiese uitsigte oor Valsbaai.
Die dakwoonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad en 'n stort. Daar is ook 'n leefarea en die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof en oond, yskas-vrieskas, mikrogolf en 'n skottelgoedwasser. Gratis WiFi is beskikbaar en daar is veilige parkeerplek.
Gaste kan koffie drink terwyl hul die sonsopkoms op die privaat balkon geniet.
Die woonstel is net 'n paar minute se stap vanaf Kalkbaai se winkels en restaurante, asook die hawe vir vis en tjips. Die omgewing is ideaal vir walviskyk in seisoen, wandel op die strand, branderplankry by Muizenberg se Surfer's Corner en swem in die getypoele.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Thomas Geverifieer
Eiendomme 13
Resensies 84
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Hoofweg 264A, Muizenberg, 7945, Wes-Kaap
- Gaste dink Oceanfront Penthouse het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofweg 264A, Muizenberg, 7945, Wes-Kaap