Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oceanic

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 40 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Paulien C
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Baie lekker. Baie lekker gebly naby die see. Baie goed om te doen. Baie oulike mense. Het lekker gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie F
Lang verblyf
5.0
Mrt 2024

Uitstekend, waarde vir geld! Baie lekker by Oceanic gebly. Die gasheer en gasvrou is die wonderlikste mense! Ons het die wegbreek regtig baie geniet. Sal Oceanic sterk aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Miemie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Dit was baie baie lekker. Ons het baie lekker gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fredrick P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Waarde vir geld. Ligging is op die regte plek, lekker rustig en veilig. Oom en tannie gaan uit hul pad om mens gemaklik te laat voel. Sal definitief weer by hulle bly.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Simone P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2024

We had a lovely stay and wish our stay could have been longer. The hosts are really wonderful and so helpful. Thank you for sharing your piece of heaven.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle S
Kort verblyf Gesin met tieners
3.4
Jan 2024

Heerlik, ontspanne en baie privaat. Ons het heerlik gebly. Die stoep met die uitsig oor die see het gesorg vir heerlike kuiers. Ons het die swembad terdeë geniet.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Frieda J
Lang verblyf Saam met lewensmaat
2.8
Aug 2024

Kort baie opgradering. Dit is beslis nie rolstoelvriendelik nie. Was nie baie skoon nie. Verder nogal walvisse en dolfyne gesien, en lekker gekuier.

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Amorette L
Lang verblyf Saam met lewensmaat
2.4
Jun 2024

Was okay. Dit was lekker, maar die plek was vuil en het na hondepeepee gestink. Die honde poef oorals, jy kan nie buite speel met jou kind nie. Die fotos is outdated op julle webwerf. Plek lyk glad nie so nie.

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Marelyn & Ron T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

We thoroughly enjoyed our stay and will be back in the new year. The accommodation at Oceanic was spacious and the two of us were very comfortable. We wanted for nothing. Power, WiFi and water were all well provided for, and the dogs were excellent security! Scottburgh Mall is nearby. The hosts were lovely and we enjoyed chatting to them. The aroma of freshly baked bread and rolls is wonderful. You need to place your order early! We were close to the tidal pool, and their own pool is great if it gets too windy on the beach. The patio area also provides good shelter while braaing. Plenty of rocks for fishing and kids to enjoy the marine life in the rock pools. We had a wide view out to the horizon to watch the ship traffic and ski boats, and even spotted a whale or two. So sad we didn't have our granddaughters with us. They would have loved it!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zandile D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Everything was pefect. Near sea water, shops like KFC, Spar, garage for petrol, etc.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

William Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 40

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf R1 300
R1 300 R650
per nag, vir 5 mense
Vanaf R1 300
R1 300 R650
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oceanic Grove 37, Park Rynie, 4182, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd4a1b315dbc2d8be7af748e77c71fe9dbb7b5fb9439e8c8e49763c2a080e809403aa0b70b52342e0849ab1ecb6c11f89ab9d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 300 nouVanaf R650 per nag, vir 5 mense 40 5 1 5 37 Oceanic Grove Park Rynie 4182 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -30.322996896076 30.738977541178

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang