Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oceanic

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

William Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 40

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 40 resensies vir Oceanic
Netheid
4.3/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Paulien C - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paulien C

Baie lekker.

Baie lekker gebly naby die see. Baie goed om te doen. Baie oulike mense. Het lekker gekuier.

Danie F - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie F

Uitstekend, waarde vir geld!

Baie lekker by Oceanic gebly. Die gasheer en gasvrou is die wonderlikste mense! Ons het die wegbreek regtig baie geniet. Sal Oceanic sterk aanbeveel.

Miemie V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Miemie V

Dit was baie baie lekker.

Ons het baie lekker gekuier.

Fredrick P - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fredrick P

Waarde vir geld.

Ligging is op die regte plek, lekker rustig en veilig. Oom en tannie gaan uit hul pad om mens gemaklik te laat voel. Sal definitief weer by hulle bly.

Simone P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simone P

We had a lovely stay and wish our stay could have been longer. The hosts are really wonderful and so helpful.

Thank you for sharing your piece of heaven.

Michelle S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Michelle S

Heerlik, ontspanne en baie privaat.

Ons het heerlik gebly. Die stoep met die uitsig oor die see het gesorg vir heerlike kuiers. Ons het die swembad terdeë geniet.

Frieda J - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Frieda J

Kort baie opgradering.

Dit is beslis nie rolstoelvriendelik nie. Was nie baie skoon nie. Verder nogal walvisse en dolfyne gesien, en lekker gekuier.

Amorette L - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Amorette L

Was okay.

Dit was lekker, maar die plek was vuil en het na hondepeepee gestink. Die honde poef oorals, jy kan nie buite speel met jou kind nie. Die fotos is outdated op julle webwerf. Plek lyk glad nie so nie.

Marelyn & Ron T - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelyn & Ron T

We thoroughly enjoyed our stay and will be back in the new year.

The accommodation at Oceanic was spacious and the two of us were very comfortable. We wanted for nothing. Power, WiFi and water were all well provided for, and the dogs were excellent security! Scottburgh Mall is nearby. The hosts were lovely and we enjoyed chatting to them. The aroma of freshly baked bread and rolls is wonderful. You need to place your order early! We were close to the tidal pool, and their own pool is great if it gets too windy on the beach. The patio area also provides good shelter while braaing. Plenty of rocks for fishing and kids to enjoy the marine life in the rock pools. We had a wide view out to the horizon to watch the ship traffic and ski boats, and even spotted a whale or two. So sad we didn't have our granddaughters with us. They would have loved it!

Zandile D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zandile D

Everything was pefect.

Near sea water, shops like KFC, Spar, garage for petrol, etc.

Lindy M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindy M

Oceanic offers us everything we need. Very good hosts and always feel welcome there.

Oceanic offers us everything we need. Very good hosts and always feel welcome there.

Daantjie B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daantjie B

Gerieflik, privaat en aanbeveelbaar.

Met ons aankoms was ons vriendelik en warm verwelkom deur oom William en tannie Hettie. Wonderlike mensies! Die eenheid is lekker ruim en het alles in wat jy nodig het. Ons het ook die swembad verskriklik baie geniet! Ons het dit so geniet! Sal hulle beslis weer besoek, asook aanbeveel vir familie en vriende.

Silindile M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Silindile M

It's a place to be.

There was much to enjoy with my kids. The pool and sea view. Hospitality it good too.

Jacobus L - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus L

Baie vriendelike mense.

Baie netjiese plek.

Sebastiaan C - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sebastiaan C

Ons het baie lekker gebly, die Oom en Tannie was baie gasvry en vriendelik.

Dit was lekker om elke oggend en aand 'n ete te geniet op die stoep met 'n see-uitsig. Priston Beach Tidal Pool is net af in die straat so ons het baie daar gaan swem.

Amelia B - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia B

Uitstekend.

Die mense is wonderlik en so vriendelik, sal enige tyd weer soontoe gaan.

Sameer E - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sameer E

A very convenient and pleasant stay.

I have already recommended a few colleagues.

Henry C - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry C

Gasvryheid en omgee vir mense.

Goeie diens en goeie waarde vir geld.

Tharesa V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tharesa V

Peace and quiet.

With the ocean's roar in the background, this is the perfect getaway from mainstream life. Even with some rainy days we could enjoy the ocean on the porch. The hosts were friendly, kind and helpful. Everything you could need was available. This was definitely a holiday to remember.

Riaan S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan S

Fantasties.

Baie behulpsame eienaar, privaat en veilig.

Karin E - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin E

Beautiful and relaxed.

There was only one negative thing and that is the kitchen cupboards with the cutlery and utensils haven't been washed out properly. It had mildew inside.

Jolene D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jolene D

'n Hartlike verwelkoming en stil en rustige kuier.

Selfs die woewe was baie vriendelik.

Faeeza S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Faeeza S

Excellent holiday.

Wonderful experience, owners friendly, overall a very good holiday.

Stella F - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Stella F

The hosts were helpful and friendly. The view is breathtaking and the unit is sufficient for our stay.

The unit is part of a free-standing house, it is not the whole house. The yard is shared with the hosts. I must admit it doesn't look like the ideal area once you arrive, but Park Rynie has suffered a great deal since the pandemic. Due to the nature of crime in SA it was difficult for girls only to go to the beach across the road, but that changed when my husband arrived. The area is safe and the hosts are friendly. The unit is clean, but does need a good spring cleaning, some curtains are old and can be replaced. William makes a lot of effort so that clients are happy, I liked the inverter which allows you to have power throughout loadshedding. This unit is definitely perfect for a short stay, close to main beaches and malls.

Anonieme gas - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Nora D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nora D

Enjoyed it very much peaceful.

Close to Scottsburgh beach and mall hostess very helpful and peaceful environment.

Gavin R - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gavin R

Great value for money

A great family getaway or for a couple. It has all you need. The location is great- Croc World, the Vernon Crooks Nature Reserve and the tidal pool are close by. What more do you need.

Lenie B - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lenie B

Dit was fantasties. Almal vriendelik en behupsaam.

Ons moes ongelukkig na 2 dae huistoe gaan weens die grense na Gauteng wat toegemaak was. Dit was baie hartseer vir ons, want dit was soos om familie te groet en nie te weet wanneer sien jy hulle weer nie.

Linda B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda B

Baie lekker gewees.

Hettie was regtig baie behulpsaam en vriendelik. Plek mooi skoon en netjies met pragtige see uitsig. Ons is bederf met lekker eetgoed en baie omgee. Ongelukkig het die WiFi, DStv en Netflix probleme gehad. Hettie het uit haar pad gegaan om dit te probeer regkry, maar die netwerk daar is baie swak. Ons sal beslis weer daar gaan vakansie hou. Dit was heerlik.

Cindy K - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy K

Onvergeetlike verblyf. Sal enige dag weer teruggaan.

Huis was skoon en gerieflik alles wat mens nodig het. Diens was puik.

Devina N - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Devina N

Beauty at its best.

Breath-taking views, beautiful house and wonderful hosts. What an awesome stay. I would go back a million times over. Definitely worth the stay. Thank you to the hosts for everything.

Mary K - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mary K

Bliss.

What you see is what you get and more. The house has a huge space, pool and garden which is great for relaxing and the beach is just below the house.

Kyla-marie K - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kyla-marie K

Baie lekker kuier!

Die pool is lekker warm, baby-stappie en baie vriendelike mense.

Annamarie G - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Annamarie G

Aangenaam.

Parkering vir gaste problematies. Geen plek om handdoeke te hang na 'n stort en geen stortmatjie beskikbaar. Hettie is gaaf en behulpsaam.

Loraine D - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loraine D

Dit was heerlik en ons kon lekker rus.

Wat vir ons uitstekend was, is die feit dat Hettie ons die aand voor ons vertrek die aanwysings gestuur het en ons vroeg die volgende dag laat weet het ons eenheid is reg.

William R - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William R

Beste gesinsvakansieplek, veilig, bekostigbaar, en uiters vriendelik.

Baie dankie vir die onbeskryfbare lekker plekkie wat ons kon gebruik, dit is een van my lekkerste vakansies ooit en sal sonder twyfel julle aanbeveel en hopenlik oor 'n jaar 'n herverskyning maak. Vandat ons daar aangekom het en vriendelik verwelkom is tot die dag wat ons ongelukkig moes totsiens sê was dit net vriendelik en rustig. Lekker af gestap en op die stand gaan loop en my 4 jarige meisiekind het selfs die tydingsswembad wat net 'n paar meter ver is geweldig geniet.

Naresh Kumar N - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naresh Kumar N

A place to be.

Was so peaceful. Had assistant. I was impressed.

Susan D - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan D

Relaxing holiday.

Lovely place and feel like relax.

Shane V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shane V

Groot plek met mooi uitsig en waarde vir geld.

Die moeite werd, hulle moet net die naambord uitsorteer.

Oceanic se terugvoer

It’s was great having you wonderful people here hope you visit us soon again

Oceanic
Chris B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris B

Verruklik, kan my vereenselwig as my toekomstige privaat vakansie-eenheid.

Die verblyf was vêr bo gemiddeld en die prysklas onverbeterlik. Die eienaar en sy gade was meer soos familie met uitstaande behulpsaamheid, vriendelikheid en bedagsaamheid. Die enigste "ongeskrewe" reël kan bestempel word as wedersydse respek en bedagsaamheid en netheid. Die woon-eenheid bied vêr bo gemiddelde geriewe, standaarde en volledigheid...alles ingeslote...Beste selfsorg wat ons nog besoek het. Die "spesiale aanbiedinge" is meer as welkom vir ons pensionarisse. Baie dankie daarvoor. Alles was net prima...prima en nog prima!

Vanaf R1 300
R1 300 R650
per nag, vir 5 mense
Vanaf R1 300
R1 300 R650
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oceanic Grove 37, Park Rynie, 4182, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd4a1b315dbc2d8be7af748e77c71fe9dbb7b5fb9439e8c8e49763c2a080e809403aa0b70b52342e0849ab1ecb6c11f89ab9d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 300 nouVanaf R650 per nag, vir 5 mense 40 5 1 5 37 Oceanic Grove Park Rynie 4182 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -30.322996896076 30.738977541178

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang