Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oceanic

Langtermynverblyf-aanbod 50% af

Kry 50% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 16 Jan 2025 tot 27 Mrt 2025.

  • Kapasiteit: 5 persone
    4 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oceanic Grove 37, Park Rynie, 4182, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 450 R725 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Oceanic is 'n tuinkothuis in die kusdorpie Park Rynie aan die Suidkus. Die tuinkothuis is nie geskik vir 5 volwassenes nie, maar eerder vir 'n gesin met kinders.

Die kothuis het 'n hoofslaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en aparte toilet. Die oopplan-leefarea en kombuis het 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, stoof, oond, breekware en eetgerei.

In die sitkamer is daar 'n dubbelslaapbank, 'n stapelbed, 'n 55"-slim-TV met OVHD, Netfix en DStv deur die internet en daar is gratis WiFi. Daar is ook sitplek buite op die stoep met 'n see-uitsig en braaigeriewe.

Onderdakparkeerplek word voorsien en gaste kan van die gemeenskaplike swembad gebruik maak.

Daar is ook sonkragligte in die woonstel. Vleis en biltong is by die bakkery te koop.

Kamer-opset

Slaapplek vir 5 mense 1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Leefarea

3

1 x Dubbelslaapbank

1 x Kinderbank vir 1

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Uitstekend

Netheid
4.2
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Paulien C
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker. Baie lekker gebly naby die see. Baie goed om te doen. Baie oulike mense. Het lekker gekuier.
Jun 2024
Danie F
5.0
Uitstekend, waarde vir geld! Baie lekker by Oceanic gebly. Die gasheer en gasvrou is die wonderlikste mense! Ons het die wegbreek regtig baie geniet. ...
Sien meer
Mrt 2024
Miemie V
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was baie baie lekker. Ons het baie lekker gekuier.
Jan 2024
Marelyn & Ron T
Saam met lewensmaat
5.0
We thoroughly enjoyed our stay and will be back in the new year. The accommodation at Oceanic was spacious and the two of us were very ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2023
Zandile D
Saam met lewensmaat
5.0
Everything was pefect. Near sea water, shops like KFC, Spar, garage for petrol, etc.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

William Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Oceanic Grove 37, Park Rynie, 4182, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Oceanic het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 450
R 1 450 R 725
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 450
R 1 450 R 725
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
    4 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oceanic Grove 37, Park Rynie, 4182, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd4a1b315dbc2d8be7af748e77c71fe9dbb7b5fb9439e8c8e49763c2a080e809403aa0b70b52342e0849ab1ecb6c11f89ab9d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 450 nouVanaf R725 per nag, vir 4 mense 42 5 1 5 37 Oceanic Grove Park Rynie 4182 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -30.322996896076 30.738977541178

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang