Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oceanic

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Glen M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Very comfortable. Highly recommended. Excellent accommodation. Very well equipped. Right on the beach. Good management and communication.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Fantasties. Baie lekker huis met alles wat jy nodig het. Lieflike see-uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antonio D
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Aug 2024

Great stay, will do it again. Wonderful place to stay and it has everything one needs. Beautiful view of the sea. Very peaceful and relaxing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Julie H
Kort verblyf
3.8
Jan 2024

Great getaway to recharge your energy levels. Location is excellent. Stunning view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Annamarie E
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Bitter lekker! Dit was nou 'n heerlike lang naweek, baie dankie Michele dat ons in jou huis kon bly. Dankie vir die vriendelike ontvangs deur Charmaine en vir haar bereikbaarheid via WhatsApp of om self na ons toe te kom. Dit word opreg waardeer. Dit is 'n lieflike huis met binne- en buitebraaigeriewe. En die hoogtepunt is dat jy die see kan sien en net 'n kort entjie oorkant die huis kan stap en jy is op die seesand. Fantasties!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynette C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Goed ingerig maar nie loadshedding vriendelik. Goed geleë en goed ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jean S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2023

Loved our stay and love Elandsbaai! The indoor fireplace is a real winner! It was so cosy at the dining table. Beautiful location across from the beach!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karl S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2023

Baie goed uitgerus. Alles wat mens benodig. WiFi sou groot plus wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Xiomara K
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Jan 2023

Ons het heerlik ontspan en lekker gekuier. Ons het elke aand om die tafel gekuier en kaart of ander speletjies gespeel. Daar voor die vuur was dit regtig gesellig. Stapafstand van die see was 'n bonus.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Michele Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R2 000
R2 000 R1 700
per nag, vir 6 mense
Vanaf R2 000
R2 000 R1 700
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandstraat 14, Elandsbaai, 8110, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA426d1d012eac8cb847a3488e67d7c0c9d27456f28f60df5106c033a7d313c22a27ed2f91c22b1b1f1d7cf7f43ba99bf884da?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 000 nouVanaf R1 700 per nag, vir 6 mense 10 5 1 5 14 Strand Street Elands Bay 8110 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.311394872431 18.341137347221

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang