Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oceanic Oasis

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: John Mcintyre-weg 20, North Beach, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Oceanic Oasis is in North Beach geleë, stapafstand vanaf Snake Park-strand, wat dit die perfekte kustoevlugsoord maak.

Die woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuisie wat met 'n stoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n lugbraaier toegerus is. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste kan 'n oggendkoffie op die balkon geniet terwyl hulle die pragtige see-uitsig bewonder. Boonop het gaste toegang tot die gemeenskaplike swembad. Veilige parkeerplek word voorsien. Die kompleks is binne loopafstand van die Sunken Gardens, Kwa Muhle Museum, asook bedrywige kafees en restaurante.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Swembad
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Karabo Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 14

Resensies 1

Op LekkeSlaap 3 maande

Ligging

  • John Mcintyre-weg 20, North Beach, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: John Mcintyre-weg 20, North Beach, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAedfcf725589842f51c3056b054d7a8e1c0d4fecc6bed58208125c325c061f7522ea59cb870ba817c642afbaf5083edc86236?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 20 John Mcintyre Road North Beach 4001 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.843539612119 31.033480540475

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang