OceanLife Accommodation
Beskrywing
Hierdie knus eenhede is ideaal vir enkelreisigers en hetelk 'n enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolfoond, breekware, eetgerei en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n TV, WiFi en 'n DStv-standaardpakket. Die volledige DStv-pakket is op versoek beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Internet koppeling
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Stort
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe. Geriewe sluit 'n mikrogolfoond en 'n ketel in.
Huisreëls
Daar is 3 restaurante rondom die gastehuis. Ontbyt, middagete en aandete is beskikbaar sowel as wegneemetes.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid beskik oor 'n kombuisie, slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die kombuis is toegerus vir 'n selfsorg met 'n tweeplaatstoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die slaaparea het 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Internet koppeling
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Gedeelde dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Daar is 3 restaurante rondom die gastehuis. Ontbyt, middagete en aandete is beskikbaar sowel as wegneemetes.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Daar is 6 van die woonstelle: Sturmvogelbucht, Diaz Point, Lighthouse, Koichab Pan, Bogenfelhls en Shark Island. Elke woonstel is geskik vir 3. Dit het elkeen 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-leefarea en -kombuisarea. Die kamer het 'n dubbelbed. Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n tweeplaatstoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n toonbank met stoele. Die sitkamertjie het 'n slaapbank. Daar is ook 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi. Die eenheid lei na 'n gemeenskaplike stoep met 'n piekniektafel en braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Enkelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Internet koppeling
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Daar is 3 restaurante rondom die gastehuis. Ontbyt, middagete en aandete is beskikbaar sowel as wegneemetes.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Daar is 4 van die woonstelle: Agate Beach, Grosse Bucht, Griffith Bay en Radford Bay. Elke woonstel het 'n kombuisie, slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n tweeplaatstoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die slaaparea het 2 enkelbeddens en 'n slaapbank. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Enkelslaapbank
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Internet koppeling
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Gedeelde dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Daar is 3 restaurante rondom die gastehuis. Ontbyt, middagete en aandete is beskikbaar sowel as wegneemetes.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid het 'n slaapkamer, badkamer en 'n kombuis. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n mikrogolfoond, tweeplaatstoof, ketel, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n TV met sekere DStv-kanale teen die muur en 'n enkelbed vir 'n kind in die kombuisarea.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Stapelbed
1 x Kinderbank vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Stort
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Daar is 3 restaurante rondom die gastehuis. Ontbyt, middagete en aandete is beskikbaar sowel as wegneemetes.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 40 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bismarckstraat 289, Luderitz, 0000, Karas
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang