Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

OceanLife Accommodation

  • Kapasiteit: 40 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bismarckstraat 289, Luderitz, 0000, Karas
  • Vanaf R660 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

OceanLife Accommodation is in die kusdorpie, Lüderitz, Karas. Dit is ideaal vir sakereisigers, vakansiegangers en oornaggaste.

Verblyf word voorsien in 'n verskeidenheid basiese selfsorg-eenhede en rugsakreisiger-eenhede.

Die meeste van die eenhede is toegerus vir selfsorg en het 'n tweeplaatstoof, mikrogolf, eetgerei en breekware. Verder het elke eenheid 'n kluis, TV met sekere DStv-kanale en WiFi.

Gaste kan gebruik maak van die gemeenskaplike braaigeriewe met sitplek buite. Ander geriewe op die perseel sluit 'n restaurant en konferensiegeriewe in.

Doendinge in en om die omgewing sluit Felsenkirche, Diaz Punt, Kolmanskop, sowel as die Lüderitz Museum in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Malaria-vrye streek
  • Nagportier
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Goed

Netheid
4.0
Ligging
3.8
Waarde vir geld
3.8
Diens
3.6
Veiligheid
4.0
Wat gaste dink
Tallies T
Saam met vriende
5.0
Baie winderig maar lekker. Sal graag sien dat daar genoeg potte is asook 'n gasstoof en nie daarvoor te vra nie.
Sep 2023
Marie V
Saam met vriende
5.0
Netheid. Beddens was van 'n baie goeie gehalte en baie netjies. Na amper 2 weke se gekampery het ons 5 grootmense baie lekker gebly.
May 2022
Debora B
Saam met vriende
4.6
Lekker gebly. Nadat ons die ontvangsdame opgespoor het, het ons lekker gebly.
Jun 2024
Daniel V
Saam met vriende
4.6
Eienaar het moeite gedoen om ons te akkommodeer. Sal tog aanbeveel dat die eienaar meer aandag skenk wat in die eenhede is, bv. geen potte, die person...
Sien meer
Jul 2023
Sanet M
4.6
As kampers wou ons nie Luderitz se wind trotseer nie, en hierdie was puik alternatief. Baie vriendelike diens. Daar is 'n sekuriteitswag vir ons gereë...
Sien meer
Jun 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4/5

DAWID Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 61

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Bismarckstraat 289, Luderitz, 0000, Karas
  • Gaste dink OceanLife Accommodation het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Lüderitz Karas Namibië
Vanaf
Vanaf R660
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R660
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 40 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bismarckstraat 289, Luderitz, 0000, Karas
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4cc2a5201a78dd53a47d0a6797261c9a159333ba307f217e88bfbe523f0c261f2a0448e29f596bc444dd8b3bc98be60d64a0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R660 per nag, vir 2 mense 26 5 1 4 289 Bismarck Street Luderitz 0000 Karas 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -26.649259113487 15.153947144757

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang