Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oceano Tranquillo

Selfsorg
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Mudiestraat 5, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Vanaf R5 500 per nag (plek vir 11)

Beskrywing

Oceano Tranquillo is 'n rustige kuswegbreek geleë in die hartjie van 'n rustige kusdorpie in Mosselbaai. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n rustige wegbreek op die Tuinroete aangesien hierdie eiendom bederf met 'n uitnodigende swembad wat ideaal is vir daardie warm somersdae.

Dié eiendom kan 10 volwassenes en 1 kind op 'n slag gerieflik akkommodeer en beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers asook 'n gastetoilet. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed vir kinders, die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en die vierde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Hierdie vierde slaapkamer het sy eie badkamer met 'n stort. Die derde badkamer het ook 'n bad en 'n stort.

Die ruim leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, lugbraaier, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Vir gaste se gerief is 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër ook beskikbaar. Vanuit hierdie kombuis lei 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n TV met DStv. Komplimentêre WiFi is oral in die huis beskikbaar.

Buite is daar 'n lieflike patio met 'n tafel en stoele asook braaigeriewe wat die perfekte plek is vir gaste om met 'n skemerkelkie te ontspan terwyl die vuur brand. Hierdie patio lei af na die swembadarea waar gaste kan afkoel.

Kamer-opset

Slaapplek vir 11 mense 4 Slaapkamers 4 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

3

1 x Koningingrootte-bed

1 x Kinderbed vir 1

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ligging

  • Mudiestraat 5, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R5 500
per nag (plek vir 11)
Vanaf
Vanaf R5 500
per nag (plek vir 11)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Mudiestraat 5, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa6c81a79370bf5e8c330023cc5b205f5a023831633be850117cb9d5a0a4234f62807062ac00d75a9bd3e0e9f4ffa8a54a19b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 500 per nag (plek vir 11) 5 Mudie Street Mossel Bay 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.187790762102 22.142367392565

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang