Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oceanpearl 209

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Andre T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Peacefully, safe, organised and very nice. Was nice, clean, safe and very quiet and well organised. Would most definitely not mind to book again. Thank you, much appreciated.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michelle
Oceanpearl 209
We are so glad that you enjoyed your stay with us. Hope to see you again.

Natalie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Defnitief jou geld werd. Was 'n wonderlike tyd. Puik klientediens. Ons was vriendelik ontvang en lekker gesels met die gasvrou. Sy het ons baie welkom laat voel. 10 uit 10. Sien uit na ons volgende kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michelle
Oceanpearl 209
Ons is so bly julle het julle tydjie in Oceanpearl geniet.

Natalie C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Perfect quick get away for 2. Perfect location for a second honeymoon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlene R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Die woonstel is goed toegerus. Baie lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Vriendelike mense en gemaklike bed. Lekker geslaap. Baie lekker. Dit was 'n lekker wegbreek by die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jolene J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Puik diens, pragtige woonstel en veiligheid. Ek het baie lekker gebly! Plek is goed geleë, baie netjies en met 'n asemrowende uitsig van die see. Puik diens. Tanya, Michelle en natuurlik pragtige, julle was awesome! Ek sal definitief weer plek bespreek in die toekoms!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anthony G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Was 'n lekker gewees en was by die strand. Ons het dit baie geniet. Ons het 'n heerlike see-uitsig van die plekkie gehad en daar was ook 'n heerlike restaurant op die onderste vloer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michelle
Oceanpearl 209
Ons is so bly julle het dit geniet. Hoop om julle weer te sien. Michelle

Maliza M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Ontspannend. Die verblyf was heerlik. Vriendelike en behulpsame diens van almal. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shamiel E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Vantasties en asemrovent. Dit was baie lekker en rustig by Oceanpearl 209. Die verblyf was asemrovent en die uitkyk na die see was die beste. Ons sal definitief weer verblyf bespreek. Baie dankie aan die gasvrou wat so fantasties ons ontvang het en behulpsaam gewees het. Baie dankie weereens Oceanpearl209.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michelle
Oceanpearl 209
Goeie middag Shamiel. Ons is so bly julle het die tydjie geniet. Sien uit daarna om julle weer te ontvang by Oceanpearl. Michelle

Stephen P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Gemaklike verblyf en rustig met die see so naby. Ons gasvrou was baie vriendelik en hulpvaardig. Die woonstel is gemaklik met 'n pragtige uitsig en was mooi skoon met alles wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michelle
Oceanpearl 209
Ons is so bly julle het julle tydjie by ons geniet. Michelle

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Michelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf R1 100
R1 100 R935
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 100
R1 100 R935
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 17, Peninsula Bay 23, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA060d63af83d5fcc96c39c23051f62462b671ad4c011efe956959d2c5b170cbceda669c72508c9787ad3787db2810bb5a1d2a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100 nouVanaf R935 per nag (plek vir 2) 25 5 1 5 16 Beach Road Peninsula Bay 23 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.126147625796 18.834826178372

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang