Oceanpearl 209
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Michelle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 26
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Andre T - Jun 2024
Algehele gradering
Peacefully, safe, organised and very nice.
Oceanpearl 209 se terugvoer
We are so glad that you enjoyed your stay with us. Hope to see you again.
Natalie B - Jun 2024
Algehele gradering
Defnitief jou geld werd.
Oceanpearl 209 se terugvoer
Ons is so bly julle het julle tydjie in Oceanpearl geniet.
Natalie C - Mei 2024
Algehele gradering
Perfect quick get away for 2.
Charlene R - Apr 2024
Algehele gradering
Die woonstel is goed toegerus.
Chris B - Apr 2024
Algehele gradering
Vriendelike mense en gemaklike bed. Lekker geslaap.
Jolene J - Apr 2024
Algehele gradering
Puik diens, pragtige woonstel en veiligheid.
Anthony G - Mrt 2024
Algehele gradering
Was 'n lekker gewees en was by die strand. Ons het dit baie geniet.
Oceanpearl 209 se terugvoer
Ons is so bly julle het dit geniet. Hoop om julle weer te sien.
Michelle
Maliza M - Mrt 2024
Algehele gradering
Ontspannend.
Shamiel E - Feb 2024
Algehele gradering
Vantasties en asemrovent.
Oceanpearl 209 se terugvoer
Goeie middag Shamiel. Ons is so bly julle het die tydjie geniet. Sien uit daarna om julle weer te ontvang by Oceanpearl.
Michelle
Stephen P - Feb 2024
Algehele gradering
Gemaklike verblyf en rustig met die see so naby.
Oceanpearl 209 se terugvoer
Ons is so bly julle het julle tydjie by ons geniet. Michelle
Levern A - Aug 2024
Algehele gradering
Rustig.
Coen J - Feb 2024
Algehele gradering
Enjoyed my stay!
Oceanpearl 209 se terugvoer
We are so glad you enjoyed your stay. Hope to see you again.
Craig A - Jan 2024
Algehele gradering
Excellent.
Oceanpearl 209 se terugvoer
We are very glad that you enjoyed your stay at Oceanpearl.
Eddie N - Apr 2024
Algehele gradering
Die verblyf is baie gerieflik, netjies met 'n pragtige uitsig.
Lizette L - Mrt 2024
Algehele gradering
Heerlik om so naby aan die see te kon kuier!
Lees meerFrik S - Jun 2024
Algehele gradering
Lekker dankie.
Lees meerOceanpearl 209 se terugvoer
Goeie middag Frik. Baie jammer oor die inligting wat verkeerd is. My woonstel is 'n privaat eenheid in die hotel. Hulle is besig met veranderinge wat blykbaar baie raas en ongerieflik is vir die gaste. Ek bly nie naby nie en was nie bewus van die verbouings en dat Ocean Basket nie meer bestaan nie. Ek sal dit aanpas. Ek hoop jou verblyf was verder aangenaam.
Leon B - Sep 2024
Algehele gradering
Baie lekker.
Chrystal C - Nov 2023
Algehele gradering
I wanna go back.
Oceanpearl 209 se terugvoer
Hallo Chrystal. Thank you for your review. I am very happy that you enjoyed your stay. Hope to see you soon.
Michelle and Melinda
Chantelle C - Nov 2023
Algehele gradering
Uitstekende verblyf as jy wil ontspan.
Oceanpearl 209 se terugvoer
Dankie Chantelle vir die resensie. Ons is so bly julle het julle verblyf so geniet. Hoop om julle gou weer te sien.
Michelle en Malinda
Leoni J - Sep 2023
Algehele gradering
Fantasties!
Oceanpearl 209 se terugvoer
Ons is so bly dat julle Oceanpearl geniet het. Baie dankie vir die mooi resensie. Ons hoop ons sien julle weer.
Michelle en Malinda
Ronel O - Sep 2023
Algehele gradering
I really enjoyed my stay at Oceanpearl 209. The view was beautiful and the apartment was clean and cosy.
Oceanpearl 209 se terugvoer
I am so glad to hear that you enjoyed your stay. I'm sorry about the noise. I will bring this to the attention of the hotel part of the building as it belongs to them.
Marsha M - Sep 2023
Algehele gradering
Baie lekker gekuier.
Oceanpearl 209 se terugvoer
Ek en Malinda is so bly dat julle Oceanpearl geniet het. Hoop ons sien julle gou weer.
Michelle
Heidi V - Jul 2023
Algehele gradering
Heerlik!
Oceanpearl 209 se terugvoer
Ek is so bly julle het dit so geniet. Ons hoop ons sien julle weer.
Jaco V - Jul 2023
Algehele gradering
Nice place.
Oceanpearl 209 se terugvoer
Thank you, Jaco. I am so glad you enjoyed Oceanpearl.
Willem K - Mei 2023
Algehele gradering
Totally amazing experience.
Oceanpearl 209 se terugvoer
Thank you Tania. I am so glad you loved staying in Oceanpearl. We would love to see you again.
Danie J - Jun 2023
Algehele gradering
Gemaklik.
Oceanpearl 209 se terugvoer
Dankie vir jou terugvoer, Danie. Ek sal ook jou terugvoer van die restaurant aan die eienaar deurgee.
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusweg 17, Peninsula Bay 23, Strand, 7140, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang