Oceans 2 @ 19
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Christa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Johan S - Nov 2023
Algehele gradering
Uitstekende ligging, skoon en netjies met alles wat mens benodig.
Annemie B - Jul 2023
Algehele gradering
Rustig en ontspanne.
Oceans 2 @ 19 se terugvoer
Baie dankie ons sien uit om julle weer te ontvang.
Nollie B - Mrt 2022
Algehele gradering
Het dit baie geniet.
Jenny B - Nov 2021
Algehele gradering
Absoluut puik
Mariana S - Sep 2021
Algehele gradering
Beautiful apartment with fantastic views. Highly recommend it.
Adriaan N - Mrt 2021
Algehele gradering
Skoon , netjies, rustig en waarde vir geld.
Neels L - Sep 2020
Algehele gradering
Nog lekkerder as die eerste keer...!
Elanie O - Mei 2019
Algehele gradering
Unforgettable holiday.
Lees meerElsamien M - Mrt 2019
Algehele gradering
Heerlike seevakansie.
Neels L - Sep 2018
Algehele gradering
Awesome!
Anton N - Feb 2018
Algehele gradering
Veilig.
Nicolene D - Sep 2017
Algehele gradering
Voel soos eie hui: skoon en netjies.
Susan E - Jan 2017
Algehele gradering
Hemels! Die see op jou voorstoep!
Francois D - Des 2017
Algehele gradering
Ons het elke oomblik geniet.
Jaco V - Sep 2016
Algehele gradering
Was baie nice.
Oceans 2 @ 19 se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Ek vertrou om julle in die toekoms weer te kan ontvang as gaste.
Gert D - Mei 2016
Algehele gradering
Baie gerieflike woonstel, ruim met alles wat nodig is en pragtige uitsig.
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beach Boulevard, Diaz-strand, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang