Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oceans 2 @ 19

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Johan S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Nov 2023

Uitstekende ligging, skoon en netjies met alles wat mens benodig. Fantastiese verblyf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annemie B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2023

Rustig en ontspanne. Het baie lekker gebly en om die branders te hoor as jy slaap was hemels. Lieflike uitsig oor die see. Skoon en netjies. Sal beslis weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christa
Oceans 2 @ 19
Baie dankie ons sien uit om julle weer te ontvang.

Nollie B
Kort verblyf
5.0
Mrt 2022

Het dit baie geniet. Plek baie netjies en skoon. Beste see-uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jenny B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2021

Absoluut puik Sal vir seker weer daar gaan bly. Dit was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariana S
Lang verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2021

Beautiful apartment with fantastic views. Highly recommend it. Will definitely go back there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adriaan N
Lang verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2021

Skoon , netjies, rustig en waarde vir geld. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neels L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2020

Nog lekkerder as die eerste keer...! Gerieflike, goed toegerus, skoon, netjies en stylvol.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elanie O
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2019

Unforgettable holiday. This apartment has amazing sea views. In the morning we could enjoy our coffee and see the dolphins passing in the waves. At night you can admire all the night lights and just take in the beautiful view. We had direct access to the beach which is ideal with small children to go to the beach at any given time. The apartment is also walking distance from the heated swimming pool and waterpark. The apartment has a stunning kitchen and is well furnished. Quality linen and beds in each room. My only wish would be to go again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsamien M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2019

Heerlike seevakansie. Ons het so lekker gebly by Oceans2@19. Die see en die waterpark is stapafstand en die kinders het dit baie geniet. Ongelooflike see-uitsig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neels L
Kort verblyf
5.0
Sep 2018

Awesome! Oceans 2@19 is 'n pragtige, gerieflike, goed toegeruste eenheid wat gesorg het vir 'n heerlike langnaweek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Christa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach Boulevard, Diaz-strand, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGMwNjMwN2E4LWNmMmQtNDFhOS05ODdlLWEyOWI2ZjEzZmVhMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6) 16 5 1 5 Beach Boulevard Diaz beach 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -34.157962902409 22.10929956945

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang