Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ocean's 25

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Natalie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 84

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 27 resensies vir Ocean's 25
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Lisinda L - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisinda L

Asemrowende uitsig oor die strand!

Die eenheid is baie netjies en lyk presies soos die advertensie. Ons sal definitief weer 'n draai daar maak.

Brian S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brian S

Heerlike rus met seeuitsig en klank.

Ocean's 25 is fantasties geleë met pragtige see-uitsig. Die eenheid is netjies en helder verlig in die aand. Daar is ook 24 uur sekuriteit wat die gronde patroleer. Die gasheer is vriendelik en vinnig om enige probleme reg te stel.

Manoj R - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manoj R

Great stay. Will be back.

Most relaxing atmosphere with a great view. We had a great stay.

Jp V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jp V

Ongelooflik.

Ons het vreeslik lekker gebly! Sal beslis weer daarna toe gaan.

Sarita A - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarita A

Excellent.

We shall definitely come back.

Jacobus L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus L

Baie lekker eenheid, sentraal en veilig.

Sentraal gelee naby winkels en die meeste van die groot aantreklikhede (uShaka, Durban Hawe, Crocworld ens.). Daar is ook genoeg winkels in die omgewing. Ontvangs was pynloos sonder enige gewag. Ek het lekker gebly met goeie sekuriteit. Die enigste negatiewe terugvoer oor die eenheid is dat die balkonskuifdeur lek links onder as dit reën en die wind waai van die see se kant af. Dit is 'n redelike lek wat die kaste en meubels water skade gaan laat opdoen met tyd.

Gus F - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gus F

Great place to stay and owner was awesome.

Stay was awesome. Owner was very accommodating and unit had an awesome and amazing view of the river, beach and ocean. Unit was well prepared for guests. We will definitely be back.

Angelique E - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique E

Awesome.

Ligging en view is spectacular. So naby aan die strand maak dit so lekker om te gaan stap op die strand, want jy hoef nerens te ry nie. Gaan uit by agterhek en voila, see en sand. Plekkie is goed ingerig en ons het baie lekker gebly. Dis klein, maar gemaklik.

Adele J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele J

Netjiese en gemaklike woonstel perfek vir 'n paar dae weg van die stads gewoel.

Heerlike vakansie bestemming.

Juan V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Juan V

Naby aan die strand. Pragtige uitsig. Slegs vir 2 volwassenes en kinders 10 en jonger.

Baie lekker.

Monya L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Monya L

Lekker gebly en goed gerus.

Buite seisoen genuttig, so daar was 'n baie rustige atmosfeer. Die personeel was baie vriendelik en ons was goed ontvang. Die eenheid was skoon en netjies, maar knap. Ek dink dit is meer gepas vir net 2 mense as vir 4 (2 kinders), tensy jy net vir 2 of so dae bly. Die lugversorging was baie lekker. Die linne en handdoeke was skoon. Die toilet se sitplek is gebreek, daar is geen haardroër nie en daar is ook geen wasmasjien nie. Die uitsig is pragtig en die balkon is lekker, alhoewel daar geen koelte is nie; die sambreel is gebreek.

Lucasta W - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucasta W

Excellent.

We enjoyed every second.

Nonhlanhla M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nonhlanhla M

It was an amazing time, we enjoyed our stay.

It's a good place to stay for holidays to relax and enjoy.

Bruce E - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bruce E

Pleasant convenient ideal safe.

See stars.

Johan V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Mooi plekkie, verkeerde area.

Die reuk van riool is oordonderend en maak vir 'n onsmaaklike uitstappie.

Hannie F - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannie F

Great!

The photos shown of Ocean's 25 are an accurate representation. Beautiful view, close to the beach. Staff was friendly and very helpful.

Esther R - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esther R

Perfect stay.

Wonderful stay. Flat was very clean. Perfect view. Enjoyed the birdlife. Short distance from the swimming area on beach. We absolutely enjoyed our holiday.

Madelein V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Madelein V

Baie lekker gebly.

Was rustige omgewing, was lekker stil.

Zannelie N - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zannelie N

Ocean's 25 is tops!

Ons het heerlik gebly! Baie naby aan die strand en het 'n pragtige see-uitsig, die plek het alles gehad wat ons nodig gehad het. Het baie lekker gerus en die see van ons balkon af geniet, sal weer daar bespreek!

Natasha B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Natasha B

Good location.

Clean and beautiful place. Nice view of the sea.

Kim B - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Kim B

There were no sheets for the sleeper couch. We had to battle to get our bags up the stairs. It was just unpleasant.

We were a late arrival. We struggled to get our bags up the narrow stairs. There was no linen for the sleeper couch and we did book for 4 people. When we got to the room not all the lights worked. We eventually found a little store room connected to the room with a lock on the cupboard. I managed to get the cupboard door open enough to get hold of a sheet and drag it through the crack so I could make a bed for my kids.

Felicia M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Felicia M

I loved that it was safe.

It was home away from home!

Wareldia F - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wareldia F

Was an amazing stay, would definitely return.

The unit was very neat, bedding and towels was definitely new, an amazing stay, would definitely return.

Erina A - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erina A

Very neat and clean. Had everything we needed. Great location, beautiful sea view.

We booked last minute and were helped promptly and could book in late. The property is beautifully decorated and had everything we needed. The view and access to the beach was great. The kids loved the pool. It was neat and tidy. All round a wonderful stay, would highly recommend it. There is some maintenance that needs to be done with regards to water damage near the sliding door and kitchen area.

Ocean's 25 se terugvoer

Thanks for the lovely review. We hope you will come again soon.

The sliding doors are due to be replaced shortly as well as waterproofing of the verandah area.

Ocean's 25
Gerhard B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard B

Was baie lekker en rustig.

Net jammer oor die weer anders was dit lekker.

Amanda S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda S

Ons het heerlik gekuier ongeag die slegte weersomstandighede.

Ons kon heerlik op die balkon kuier en die pragtige see-uitsig geniet. Ons behoefte om te ontvlug van die warboel en geraas is vervul en kon ons 'n rustige stil atmosfeer geniet.

Karen S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Karen S

Lekker en rustig.

Die eenheid kort aandag. Baie foute. Reên in by balkondeure, toiletsitplek gebreek. Die sigaretrook wat in als vaskleef is aaklig om heeltyd te ruik. Oond was vuil. Badkamer kan geheel en al oorgedoen word. Aircon was welkom.

Vanaf R1 300
R1 300 R1 040
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 300
R1 300 R1 040
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ellcockweg 47, Warner-strand, Kingsburgh, 4126, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA36a72de5dd9d30008be50729c7f7fa438a31a7e82769f953af821a5e882a55e31da7c4a4abf7bc826adce139fdb35338bf71?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 300 nouVanaf R1 040 per nag (plek vir 4) 27 5 1 5 47 Ellcock Road Warner Beach 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -30.0925780724 30.86158016627

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang