Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oceans 6

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 25 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sunray-weg 2, Vishoek, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 R1 020 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Oceans 6 is 'n bekoorlike woonstel in die hartjie van Vishoek en bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf. Dit is perfek vir sakereisigers en vakansiegangers wat kort- of langtermynverblyf soek.

Dié woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en gaste gebruik die gastebadkamer wat stortgeriewe het.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis en is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, skottelgoedwasser, wasmasjien, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die leefarea sluit 'n etenstafel, gemaklike rusbanke en 'n TV met stroomdienste in en gaste kan met hul eie rekeninge aanmeld.

Die woonstel lei na 'n balkon met 'n Weber-braai. Gratis WiFi, veilige parkeerplek op die perseel en hysbaktoegang na die tweede verdieping is beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Laurette Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 1

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Sunray-weg 2, Vishoek, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
R1 200 R1 020
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 200
R1 200 R1 020
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sunray-weg 2, Vishoek, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0ef4a32c0d159cc57339629034f35be946d4171e33b845e98a3f6d4d70f83e9bc09d284df8ecf12a32aa2c03b63fe778e0a8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R1 020 per nag (plek vir 4) 2 Sunray Road Fish Hoek 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -34.134223191679 18.432872289688

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang