Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oceans Apartment

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.5
Kamal N
Kort verblyf
5.0
Okt 2023

Great location and value. Great location, close to the beach and perfect for a few days' getaway.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sherazaan M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

It was amazing. I honestly had the best weekend and the money was really worth it. A lot of place to visit around. Very safe as well and a lot of peace. Thank you for this amazing place will be returning soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Llewellen J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Relaxing. The apartment is very cozy, just right for a couple. On arrival, we didn't find a bottle of wine and the sweets on the bed as shown in the photos. The only problem for me was that the shower window is right on the balcony. When you are in the shower, other couples can see when someone is in the shower. I was there with my wife for our anniversary; like I said, it's a lovely and cozy apartment for a couple.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jenny T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2024

Thank you for a very comfortable, clean, affordable apartment. Oceans Apartment is very central and close to all amenities. The reminder sent the day before with important details was extremely helpful. After a long trip, one doesn't always have the info at your fingertips. The provision of milk, tea, sugar, coffee and chocolate was very thoughtful and extremely welcoming. Please note: Doormat was permanently wet which meant a dirty, wet passage. Loved the close proximity to the beach.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Tom H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2024

Was fine and safe. For an overnight it is ideal. Had everything we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Amanda B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Dit was 'n baie rustige naweek met my man, die plekkie is lekker intiem. Dit is 'n baie lekker plekkie. Ek sal dit voorstel vir 'n paartjie wat lus is vir bietjie wegbreek en rustig wees. 'n Lekker wegbreek vir 'n paartjie wat wil wegkom van die bedrywigheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chrizelda L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Okt 2022

Baie netjies en gerieflik. Presies soos op die foto's, baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Nov 2022

Lekker gebly, melk in yskas en sjokolade op bed 'n pluspunt. Voorstelle: TV hang skeef. Vervang matras, is uitgelê en lê na binnetoe. Kry groter nuwe handdoeke - bath sheets. Yskas raas die heeltyd. Voetgangerhek by ingang se magneet is onklaar, hek kan met die hand sonder afstandbeheer oopgemaak word of het paar keer glad nie gesluit nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Johan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2022

Baie oulike plekkie. Eienaars is baie vriendelik, plekkie netjies. Ideale plekkie vir 'n veilige nagrus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Johan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jul 2022

Heel aangenaam. Ons het die plek heel aangenaam gevind. Dit het nie 'n see-uitsig nie, maar is net uit by 'n kanthekkie wat mens reguit na die see neem (seker nie verder as 50 meter nie). Die enigste nadeel dalk kan wees dat die plek klein is. As mens dit egter net gebruik vir oorslaapplek is dit heel OK. Dalk net ook 'n verdere punt is dat die water as mens stort moeilik beheer word (of warm of te koud - dis nogal moeilik om regte temperature te kry). Die plek is toegerus vir selfsorg wat baie punte weer vir ons getel het.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Candice Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 64

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf R895
R895 R806
per nag (plek vir 2)
Vanaf R895
R895 R806
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coralweg 65, Malata Beach, Table View, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7542a578e97be230125083ddf20afac1b38000d28c81380cc8c02a73da61a1c9f3cfc3de140e788fcd3e4c27e23dbb72209a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R895 nouVanaf R806 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 65 Coral Road Malata Beach 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -33.813295997083 18.471740321426

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang