Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oceans Echo

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oceanview-rylaan 110, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 430 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Oceans Echo is 'n lieflike selfsorg-vakansiehuis wat in Struisbaai geleë is en met 'n 180 grade-see-uitsig spog. Dit is die ideale opsie vir 'n gesinsvakansie langs die kus.

Dié verblyf bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die derde slaapkamer het 'n driestapelbed en 'n enkelbed. Gaste deel 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, ketel, eetgerei en breekware toegerus. Die aparte opwaskamer het 'n yskas-vrieskas, kisvrieskas en 'n wasmasjien. Die sit- en eetarea het gemaklike sitplek en 'n binnebraai. Daar is 'n TV met DStv-kanale. Die huis het 'n lieflike, toegeboude sonkamer met 'n see-uitsig.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Hierdie verblyf is 2,8 km vanaf Struisbaai se hoofstrand en 2,6 km vanaf die hawe.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

4

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Tripelstapelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Jeanne Geverifieer

Eiendomme 30

Resensies 45

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Oceanview-rylaan 110, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 430
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 430
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oceanview-rylaan 110, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA671a9293df5004483c0dcc1a1b066799a9bf2727395cd22efa6e246a0141f6feed9dd999ede5dc2290b8bdd9140cc5d8366e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 430 per nag (plek vir 8) 110 Oceanview Drive Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.8120294 20.0414885

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang