Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oceans Echo

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Liezel S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2021

Die mees fantastiese uitsig oor die see vanuit alle kamers. Yvette het ons so tuis laat voel, ons sal definitief weer teruggaan. Blyplek was tops. Ons het die ontbyt terdeë geniet. Baie dankie, Yvette Katz vir jou gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hilton J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2021

Amazing. If anything, it is a perfect getaway. Loved it and I am going back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aubrey M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2020

Dit was 'n amazing, ongelooflike genotvolle naweek gewees. Die uitsig, ligging, ruimte en gasvryheid was ongelooflik. Oceans Echo is ideaal vir families wat wil wegbreek en in styl die vars seebries 24/7 wil geniet. Absoluut skoon met alles onder een dak en al die geriewe wat jy sou verwag van 'n vier ster selfsorgeenheid. Die asemrowende seeuitsigte vanaf 4 kamers en die leefarea is 'n verkwikkende ervaring. Ek het soms die gevoel gekry dat ek binne in die oseaan is. Die Villa is stylvol gemeubileerd en die klein bederfies en die wyn by aankoms was spesiaal. Yvette, die gasvrou/eienaar was baie gaaf en uiters behulpsaam. Ek sal definitief weer Oceans Echo bespreek en beveel dit ten sterkste aan. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madeleine R
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mrt 2020

Beautiful views. We enjoyed the views from the house and the sounds of the ocean. We had everything that we needed and could easily have stayed for longer.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Etienne J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2020

Uitstekende uitsig oor die baai! Hierdie is ‘n baie lekker plek om saam met ‘n groep vriende te kuier. Die uitsig is onverbeterlik. Die huis is baie modern binne en drie van die kamers het ook ‘n uitsig oor die see. Die gasvrou is baie behulpsaam en reageer baie vinnig op boodskappe. Ek sal verseker hierdie plek kan aanbeveel en sal weer hier kom bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alan R
Kort verblyf
5.0
Mrt 2019

A fabulous cliff side home, beautifully appointed. A beautiful, modern house in an amazing position. Wake up every morning to an uninterrupted vista of the ocean with sea lions, dolphins and a multitude of sea birds. Yvette is a terrific hostess who explains everything and helps out with places to see and eat, and will help out making bookings. Always available for prompt contact on WhatsApp. Only drawback was the water usage restrictions due to water supply shortages and that's a public matter not Oceans Echo.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre H
Kort verblyf
4.8
Sep 2019

Fantasiese week in Vishoek. Fantasiese eiendom met ongewone goeie diens deur Yvette die eienaar. Die huis is klaar ongelooflik en dan is niks te veel moeite vir Yvette nie, wat lei tot 'n ongelooflike vakansie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Irma M
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Mei 2017

Fantasties. Uitstekende akkommodasie. Goeie waarde vir geld. Sal enige tyd weer teruggaan. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Linda K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2014

Asemrowend! Ongelooflike huis! Die hele ondervinding met Lekkeslaap en Yvette was wonderlik. Hoogs aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Yvette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf
Vanaf R7 400
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R7 400
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Echo-weg 63, Vishoek, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA337523e279fb78007077f38556fbd028f9fc3be2ff1b4ea4260e5ed7df87596bfbd6edb53d8662d74e969799bef3f76c4f14?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 400 per nag (plek vir 10) 9 5 1 5 63 Echo Road Fish Hoek 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -34.150507304838 18.438727855682

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang