Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oceans Echo

Selfsorg
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Echo-weg 63, Vishoek, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Vanaf R7 400 per nag (plek vir 10)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Oceans Echo bied selfsorgverblyf en is in Vishoek geleë, wat tussen die historiese Simonstad en die oulike Kalkbaai op die Suid-Skiereiland skuil. Die area is 'n perfekte kombinasie van natuurskoon en vermaak en as gevolg van die warm stroom wat langs die kuslyn vloei, spog dit met van die beste swemstrande in Kaapstad.

Die villa is teen die berg geleë met panoramiese see-uitsigte wat onvergeetlike sonsopkomste bied. Die hoof-, tweede en derde slaapkamers het elkeen 'n koninggrootte-bed, die vierde slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, en die vyfde slaapkamer is toegerus met 'n dubbelbed. Die 5 en suite-slaapkamers is almal op die onderste verdieping geleë, en elke kamer het 100% katoenlinne, 'n stort, badhanddoeke, 'n kluis vir waardevolle items en 'n reiskot wat op versoek beskikbaar is.

Die villa het 'n oopplan-kombuis, -sitkamer, -eetarea en 'n sonterras wat lei na 'n binnehof met 'n swembad, almal met panoramiese see-uitsigte. Die kombuis is volledig toegerus met 'n gas- en elektriese stoof, 'n mikrogolfoond, 'n yskas-vrieskas, 'n skottelgoedwasser, breekware, eetgerei, en potte en panne. Die sitkamer het 'n kaggel, 'n plasmaskerm-TV met sekere DStv-kanale en 'n DVD-speler.

Gaste kan WiFi en die buitebraai-area geniet. Vir gemoedsrus is daar 'n sekuriteitstelsel met gewapende reaksie.

Oceans Echo is 900 m vanaf 'Jager Walk' en Vishoek se hoofstrand, wat een van Kaapstad se veiligste en mooiste swemstrande is. Die dorpie Vishoek is naby en het geriewe soos banke, apteke, winkels en restaurante. Kalkbaai en Simonstad is onderskeidelik net 5 km en 8 km weg.

Kamer-opset

Kapasiteit: 10 Aantal kamers: 5 Aantal badkamers: 5
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Toilet
Badkamer 4
En-suite  - Slaapkamer 4
Stort, Toilet
Badkamer 5

Stort, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Gedeelde dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 9 resensies vir Oceans Echo
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Yvette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 15 jaar

Ligging

  • Echo-weg 63, Vishoek, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Gaste dink Oceans Echo het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R7 400
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R7 400
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Echo-weg 63, Vishoek, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA337523e279fb78007077f38556fbd028f9fc3be2ff1b4ea4260e5ed7df87596bfbd6edb53d8662d74e969799bef3f76c4f14?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 400 per nag (plek vir 10) 9 5 1 5 63 Echo Road Fish Hoek 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -34.150507304838 18.438727855682

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang