Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oceans Edge

Selfsorg
Weeksdagaanbod 15% af

Kry 15% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 16 Apr 2024 tot 1 Nov 2024.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: South Beach-weg 154, La Mercy, Durban, 4399, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 550 R2 168 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Oceans Edge is 'n seefronthuis met 'n pragtige see-uitsig in La Mercy, KwaZulu-Natal. Die selfsorghuis bied slaapplek aan 6 gaste en is ideaal vir 'n gesin of groep vriende.

Die eenheid is 10 minute van King Shaka Internasionale Lughawe af en net 5 minute vanaf Umdloti. Dit is ideaal vir 'n vakansie of sakereis.

Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-oopplanbadkamer met 'n stort. Die kamer het ook 'n see-uitsig. Die slaapkamer het 'n dakwaaier wat met 'n afstandbeheerder werk en 'n 40"-TV asook ingeboude kaste.

Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elkeen van hierdie slaapkamers het ook ingeboude kaste.

Daar is 'n aparte badkamer met 'n bad.

Die moderne kombuis het kwartstoonbanke en is met 'n groot stoof en oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus.

Die kontemporêre glasetenstafel het sitplek vir 6 en dien ook doel as 'n werkstasie vir sakereisigers.

Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n 50"-TV. Die privaat stoep bied 'n uitsig oor die tuin en strand.

Gaste kan in die plonspoel afkoel wat ook 'n see-uitsig het. Die dolfyne kom gereeld in die baai kuier en tydens die wintermaande (Julie tot Oktober) kom die walvisse om te kalf en kan hulle reg voor die eenheid in die water gesien word.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Hendrik Johannes V
Gesin met klein kinders
5.0
Relaxing with a wonderful view and safe accommodation. I enjoyed the stay at @Oceans Edge, great view and is very neat, tidy, and somew...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Gasbia M
Saam met vriende
5.0
Amazing and beautiful breakaway. Gorgeous, clean place and fabulous owners, on point with detail and extremely helpful, loved every min...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024
Herman V
Gesin met klein kinders
5.0
Fantasties. Baie lekker vakansie gehou, ligging is great en eienaar het oral gehelp waar hy kon.
Apr 2024
Hynedre D
Saam met lewensmaat
5.0
Would recommend Oceans View Unit 3 to anyone. Very peaceful and absolutely beautiful view over the ocean.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2023
Eugene E
Saam met lewensmaat
5.0
Perfect getaway Absolutely stunning home with and great view! Could not have wished for better accommodation, thank you, Sean.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sean Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • South Beach-weg 154, La Mercy, Durban, 4399, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Oceans Edge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 550
R2 550 R2 168
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 550
R2 550 R2 168
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: South Beach-weg 154, La Mercy, Durban, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4b921d60e8cafc47771c86fddb8d4103bb4ed6c76fd01634fd770433a548d47bbd370b135ced7e04b5b2f512730201d62fed?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 550 nouVanaf R2 168 per nag (plek vir 6) 8 5 1 5 154 South Beach Road La Mercy 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.634856200941 31.139484840545

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang