Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ocean's Horizon Beach House

Selfsorg
Spesiale Aanbod 14% af

Bly 7 nagte en betaal slegs vir 6. Geldig vir verblyf vanaf 2 Mei 2025 tot 30 Sep 2025.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hill Top-straat 124, Scarborough, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Vanaf R8 400 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Ocean's Horizon Beach House is 'n kontemporêre selfsorghuis teen die bergwand en spog met 'n uitsig oor die eko-dorpie Scarborough. Die rustige kusdorpie is 'n entjie vaanf groot behuisingsontwikkelings geleë en is besonder veilig.

Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 3 en suite-slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n spabad, stort en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke en suite-badkamer het 'n bad en 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien.

Die leefarea beskik oor 'n oopplan-kombuis wat met 'n gasstoof, oonde, 'n broodrooster, 'n ketel, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër.

Ander geriewe sluit 'n TV, WiFi, leefarea, braai-area, swembad en veilige motorhuisparkeerplek in. Stapeldeure lei na 'n balkon met 'n wonderlike uitsig.

Om gemoedsrus te verseker, is Ocean's Horizon met 'n sekuriteitstelsel toegerus en 'n sonkragstelsel verseker 'n konstante toevoer van elektrisiteit te alle tye.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 3 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Spa-bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Jacuzzi
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Kaggel
  • Ondervloerse verhitting

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Torsten Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Hill Top-straat 124, Scarborough, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ocean's Horizon Beach House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R8 400
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R8 400
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hill Top-straat 124, Scarborough, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9cfd29456b8f17f655fe5d1b31b6de20683f800e8353578c5d53dd1a8a996e056c5fe68ce1b88ecafb4071d6aee175ca7532?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R8 400 per nag, vir 6 mense 1 5 1 5 124 Hill Top Street Scarborough 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -34.194237251565 18.376053642328

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang