Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ocean's Voice

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Zikhona T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

Beautiful stay, close to the ocean. Perfect for families and friends. The house was a dream and very close to the ocean. Tranquil and blissful. Location is perfect, literally a walk to a beautiful beach. House is well kept and equipped for a comfortable stay. The deck and the pool were our favourites. Our hosts were attentive, warm and welcoming. This was a perfect stay, especially away from the hustle and bustle of city life.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Fantastiese paar dae gehad. Dit is 'n pragtige plek met 'n asemrowende ligging. Die eienaars is vriendelik en sal uit hul pad gaan om dit vir jou aangenaam te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadia S
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Mrt 2024

Ons het ons vakansie in Ocean's Voice baie geniet. Ons het die huis baie geniet. Sal definitief weer bespreek.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Madelein L
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2024

Rus en vrede. So rustig en privaat. Die kombinasie van see en natuur maak hierdie akkommodasie baie besonders.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Eugene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 5 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 5 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Joey Fourie-rylaan 20, Paradysstrand, Jeffreysbaai, 6332, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA63b5fb86d3c4191291e979525a71fae54dc66e20ce74f020df1d6b3ab50cd6a476001f0c30d32f200f569bd00a593fe3eef5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 000 per nag (plek vir 8) 4 5 1 5 20 Joey Fourie Drive Paradise Beach 6332 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.099072 24.8931

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang