Ocean's Voice
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Joey Fourie-rylaan 20, Paradysstrand, Jeffreysbaai, 6332, Oos-Kaap
- Vanaf R5 000 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Ocean's Voice is 'n vakansiehuis teenaan die strandfront in Paradysstrand in Jeffreysbaai. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike see-vakansie ver van die stad se gedruis. Hiér kan kinders buite speel, fietsry en in die swembad swem.
Die huis word omring die natuurskoon met beeldskone uitsigte oor die see. Die eenheid bied slaapplek aan 8 volwassenes en 4 kinders. Daar is 3 slaapkamers met skuideure en lieflike uitsigte en 'n solder-area as vierde slaapkamer. Kamer 1 en 3 het elk 'n dubbelbed. Die solder-area het 'n dubbelbed, 'n kinderbed vir 2 en 'n ekstra slaapbank vir kinders. Die huis het 3 badkamers. Badkamer 1 en 2 het 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Badkamer 3 het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die oopplan-leefarea is ruim met skuifdeure wat lei na die dek met 'n swembad en onthaalarea. Daar is ook 'n ekstra slaapbank. Aangesien die huis op die strand geleë is, is daar direkte toegang tot die see.
Paradysstrand is 10 km vanaf Jeffreysbaai, omring deur 'n natuurreservaat waar bokkies, meerkatte, skilpaaie en ander wilde diere vrylik rondwei.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Dubbelbed
1 x Kinderbank vir 1
1 x Kinderbed vir 2
Leefarea
1 x Kinderbank vir 1
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Dvd
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Eugene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Joey Fourie-rylaan 20, Paradysstrand, Jeffreysbaai, 6332, Oos-Kaap
- Gaste dink Ocean's Voice het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Paradise Beach Jeffreysbaai Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Joey Fourie-rylaan 20, Paradysstrand, Jeffreysbaai, 6332, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang