Oceanview 1 Flat
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R450.00 per bespreking
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Geen troeteldiere, matrieks, studentgroepe, ram- of hennepartytjies, visvanggroepe, kontrakteurs en werkspartytjies word toegelaat nie. Die verblyf is net geskik vir gesinne en paartjies.
Gaste moet asb. hul eie handdoeke en DStv-dekodeerder met 'n kragbron saambring. Daar is 'n OVHD-dekodeerder met 18 gratis kanale.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 6 maande voor die inkloktyd | 80%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 6 maande voor die inkloktyd | 5%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van De Reyger- en St Francis-straat, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang