Oceanview
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Daan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 23
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Ruben S - Apr 2024
Algehele gradering
Gonubie is 'n pragtige kusdorp wat ek met 'n geruste hart kan aanbeveel.
Lindy H - Apr 2024
Algehele gradering
Perfect, friendly, comfortable and all round great!
Tracey N - Des 2023
Algehele gradering
Happy.
Wil H - Nov 2023
Algehele gradering
Very friendly hosts, very attentive.
Portia M - Sep 2023
Algehele gradering
It was amazing.
Sonja N - Okt 2022
Algehele gradering
Pragtige skoon plek sal aanbeveel. Kos was uitstekend.
Joe B - Jul 2022
Algehele gradering
Gasvry.
Riana T - Apr 2022
Algehele gradering
Netjiese en skoon verblyf, in 'n stil buurt.
Melane B - Okt 2021
Algehele gradering
Absolutely the best.
Collin B - Aug 2021
Algehele gradering
Friendly and clean.
Richard L - Aug 2021
Algehele gradering
Dit was 'n heerlike en netjiese plek.
Reinier S - Apr 2021
Algehele gradering
Skoon en hoflik.
Leon S - Okt 2020
Algehele gradering
Heerlike rustige verblyf.
Alison B - Okt 2020
Algehele gradering
Pleasant stay, lovely hosts. Great breakfast.
Wouter D - Sep 2020
Algehele gradering
Puik
Julie V - Mrt 2020
Algehele gradering
Daar is net geen negatiewe kommentaar wat ek kan gee nie. Als is net perfek. Alles die moeite werd om by Oceanview te bly.
Lees meerAdele W - Jan 2020
Algehele gradering
Wat 'n heerlike ervaring. Lieflike kamer, gasvryheid uit die boonste rakke en smaaklike ontbyt.
Grazelda M - Nov 2019
Algehele gradering
Oom Danie and Tannie Rita are very welcoming and made us feel right at home.
Athol B - Okt 2019
Algehele gradering
Disappointed, small and bathroom down the passage.
Marius V - Jul 2019
Algehele gradering
Beste kliëntediens ooit en netheid onverbeterbaar.
Joe B - Jul 2019
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs.
Talita J - Jun 2019
Algehele gradering
Beste verblyf in Oos-Londen!
Robyn D - Mei 2019
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly, tuis gevoel en ons was warm verwelkom!
Oceanview se terugvoer
Baie Vriendelike en aangename gaste. Ons sal met graagte weer huisvesting in die toekoms aan jul verskaf.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 13de Laan 124, Gonubie, 5257, Oos-Kaap