Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oceanview Apartment

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Chantel Geverifieer

Eiendomme 17

Resensies 117

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 5 resensies vir Oceanview Apartment
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.4/5
Tanja L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanja L

Vinnige draai in die strand.

Verblyf was netjies, skoon en gerieflik. Ruim genoeg vir 4 mense. Pragtige uitsig oor Valsbaai en Gordonsbaai. The host was baie hulpvaardig, vriendelik en beskikbaar vir enige navrae en bystand. Veilige en vriendelike sekuriteit.

Zena J - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zena J

Veilige, baie mooi kompleks en woonstel lekker ruim.

Ek sal beslis weer gaan. Kinders is veilig daar en alles is netjies binne en buite die woonstel.

Thea K - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thea K

Gerieflike woonstel, goeie sekuriteit.

Mooi uitsig, knap verhuringsagent wat vinnig op navrae reageer.

Annette V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette V

Awesome!

'n Pragtige plek met 'n asemrowende uitsig. Goed geleë en baie veilig.

Adri D - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Adri D

Pragtige see-uitsig.

Ons het op die 10de vloer gebly. Dit was 'n pragtige woonstel, met het 'n paar probleme. Daar is geen aanwysings oor hoe dit ligte werk nie. Ons kon dit uiteindelik uitsorteer, maar die hooflig in die kombuis wou steeds nie werk nie en van die ander ligte in die kombuis het gekort, so die beligting was skraps. Die wasbak in die kombuis het verstop en selfs nadat dit reggemaak is, het die water baie stadig uitgeloop. Die toilet in die hoofslaapkamer wou nie reg spoel nie en het vasgehaak. So die bak het of nie volgeloop nie, of die water wou nie ophou inloop nie. Die breekware en messegoed was baie skraps. Ons moes familielede vra om ekstra kombuisgoed te bring. Skerp messe, bakke, ens.

Oceanview Apartment se terugvoer

Beste Adri,

Jammer oor die ligte, daar was 'n probleem met die een kombuislig. Ons het dit laat herstel en dit werk nou perfek.

Ek het weer die loodgieter laat uitkom nadat hy by julle was. Dit blyk dat daar 'n groter probleem was maar dit is ook nou uitsorteer.

Ek vra om verskoning oor die breekware. As julle vir my kan laat weet wat julle voel nodig is, sal ek seker maak ek koop dit aan vir die woonstel.

Groete,
Chantel

Oceanview Apartment
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA85Q28rYF6oLcQy6KJKMYrNxFsRu5LGByrr6WJVBTw6XhRExEF6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 Beach Road Strand 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.12402472911 18.831535383003

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang