Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oceanview House

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oceanview-rylaan 130, Struisbaai, 7283, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Oceanview House is 'n ruim vakansiehuis wat asemrowende see-uitsigte vanaf die stoep in Struisbaai bied. Gaste kan skepe en selfs walvisse op die horison sien en die verblyf is dus ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende.

Hierdie selfsorg-vakansiehuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Beide die hoofslaapkamer en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 2 enkelbeddens in die derde slaapkamer. Die eerste badkamer het 'n bad, wasbak en 'n toilet en daar is 'n stort, wasbak en 'n toilet in die tweede badkamer.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, lugbraaier, broodrooster, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel met stoele en 'n ruim leefarea met 'n sitkamerstel, kaggel en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Die skuifdeur lei na die stoep met meubels en pragtige see-uitsigte. Die beskutte stoep agter in die erf het 'n braai-area en stoepmeubels. Oceanview House het 'n omsetter om die effek van beurtkrag te verlig. Veilige parkeerplek is in 1 motorhuis op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Gideon H
Saam met lewensmaat
5.0
Absoluut wonderlik! Opregte vriendelikheid en gasvryheid!
Okt 2024
Neil H
Saam met vriende
5.0
Relaxing. Very nice place and friendly service.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024
Marius P
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker gebly met alles wat mens nodig het plus nog. Dankie. Baie lekker huis om in vakansie te hou. Asemrowende see-uitsig. Ons sal weer Oceanvie...
Sien meer
Okt 2024
Mickyla G
5.0
Rustig en salig. Ons kon ontspan met die klanke van die see in die agtergrond. So lekker! Die uitsig was amazing. Waarde vir jou geld, beslis.
Sep 2024
Cabri V
Saam met lewensmaat
5.0
Mooiste huis en uitsig ooit. Ongelooflikste uitsig. Fantastiese kommunikasie. Cora is baie vriendelik en behulpsaam. Alles werk en is silwerskoon. Daa...
Sien meer
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Cecilia Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 134

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Oceanview-rylaan 130, Struisbaai, 7283, Wes-Kaap
  • Gaste dink Oceanview House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oceanview-rylaan 130, Struisbaai, 7283, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbd97a28792624cc028aa066fe0ad216f0b474f84a0a477a55d150ef6b1c3e2a67fe810d392b2e33b75e67a38e55860552144?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6) 15 5 1 5 130 Oceanview Drive Struisbaai 7283 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.812129 20.0387549

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang