Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ochre House

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Paul & Les Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 19

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 5 resensies vir Ochre House
Netheid
5.0/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Willem N - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willem N

Puik vir n paartjie baie mooi en uiters gerieflik!

Ons aankoms was laat, maar die gasheer het voorsiening gemaak. Gasheer was deurgans ons verblyf besorgd en het ons mooi ingelig oor die omgewing en die pragtige huis. Ons sal beslis weer gaan!

Sharon E - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon E

Stunning.

What a wonderful time. The owner is friendly and accommodating. Tastefully decorated. Very well equipped. Saw so many animals from the living area. Large window in the living area with seat. What a treat! We were entertained by bush babies, zebras, warthog family, kudu's, magnificent giraffes and a selection of deer. Close to shops. Lots of thought has gone into the accommodation.

Ochre House se terugvoer

Thank you Charl, for your kind review. You're welcome back anytime.
Regards,
Paul and Les

Ochre House
Jaco M - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco M

Ongelooflik.

Wat 'n ongelooflike lekker plekkie in die bos. Kan nie onthou wanneer laas ons so lekker wegbreeknaweek gehad het nie. Absolute moet vir enige paartjie. Baie dankie aan Paul en Les, ons sien julle gou weer.

Amanda S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda S

Mooiste, netjieste verblyf in Marloth!

Die huis is modern, pragtige dekor, skoon en netjies. Eienaars is vriendelik, behulpsaam en fantastiese gasvryheid. Ideaal vir 'n paartjie wat bietjie alleen wil wegbreek. Sal definitief weer daar gaan bly, sommer binnekort. Dit was absoluut ieder en elke sent werd!

Annerike M - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annerike M

Rustigheid.

Die perfekte plek om weg te breek van die stad se geraas. Dis 'n luukse boswegbreek. Met 10 uit 10 vir gasvryheid sal ons Paul en Les se plekkies hoogs aanbeveel.

Vanaf
Vanaf R2 210
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R2 210
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Woodpeckerlaan 2439, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb8IYQtCHLF4PfrIqwRCcZCwFS8jvn3HqJGNfPI6BYiSXK1mxGA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 210 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 2439 Woodpecker Avenue Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.345324210609 31.781923615904

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang