Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ode at Sea

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Helené Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 7 resensies vir Ode at Sea
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5
Lewana H - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lewana H

A lovely, comfortable few weeks.

The security was fabulous and very reassuring being dropped off later in the evenings. Handy having the coffee shop and corner shop on ground level. The flat was very comfortably furnished and each bedroom having a bathroom attached was great. Fabulous views and we were very glad to have packed the binoculars.

Johan B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B

Fantasties.

Fantastiese eenheid, goed toegerus, uitstekende diens. Skoon en netjies.

Riaan S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan S

Home away from home.

The view is just wow. Very safe, quiet, clean and every possible thing (from a hot water bottle to a mini gas stove) you need to make your stay a pleasant and comfortable one. Thank you for the chocolates, Helene. Last but not least, thank you, Hennie for the great welcome and keeping in touch until we got back home. Thank you all for going that extra mile to make it a really epic stay!

Johan N - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan N

Baie netjiese, ruim en volledig toegeruste woonstel met 'n pragtige uitsig.

Die woonstel is goed toegerus en het alles wat mens nodig het en meer. Voel amper asof jy by jou eie huis is. Dit is baie ruim en elke slaapkamer het sy eie private badkamer. Dit is baie veilig en goed geleë met 'n mooi uitsig op die see en groot oopmaak vensters. Die reëlings het vlot verloop, ons is vriendelik ontvang en onmiddellike aandag is gegee aan enige vraag wat ons gehad het. Ons beveel die blyplek beslis aan. Baie dankie julle!

Maxie W - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maxie W

Baie lekker gebly - netjies, goed geleë met als wat jy nodig het!

DIt was soos ons eie huisie by die see. Pragtige uitsig! Ons het heerlik gekuier! Sal defnitief weer daar tuis gaan in die toekoms.

Frik K - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Frik K

Heerlik, rustig, naby alles.

Moet al die beddens laer maak. Te hoog ,sukkel om op te klim. Haal pote uit.

Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kusweg 66, Odeon Towers 808, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA480278fe89bc77deee9e9dc18a3d770ec1f02aa5a98a9f4efb360c722ce49fd20865d76415ea910cd9fa823506a0fccd1290?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 66 Beach Road 808 Odeon Towers 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.119190647956 18.829733085021

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang