Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ode at Sea

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Harald D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Perfect stay! Was an absolutely great apartment, perfect view, very friendly host with nice welcoming snacks. Very clean and well equipped apartment, everything one needs away from home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esmoral K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Excellent. Baie baie netjies en die view. So rustige atmosfeer sal beslis weer daar gaan bly. Sy het ons so tuis laat voel en ons elkeen verras met iets soet. Die beste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lewana H
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

A lovely, comfortable few weeks. The security was fabulous and very reassuring being dropped off later in the evenings. Handy having the coffee shop and corner shop on ground level. The flat was very comfortably furnished and each bedroom having a bathroom attached was great. Fabulous views and we were very glad to have packed the binoculars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eddie N
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Sep 2024

Baie goed toegerus met kwaliteit breekware in die kombuis. Die plek is baie mooi en gerieflik, die uitsig asemrowend. Ons het die tydjie daar baie geniet. Eetplekke en winkels binne loopafstand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johan N
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Baie netjiese, ruim en volledig toegeruste woonstel met 'n pragtige uitsig. Die woonstel is goed toegerus en het alles wat mens nodig het en meer. Voel amper asof jy by jou eie huis is. Dit is baie ruim en elke slaapkamer het sy eie private badkamer. Dit is baie veilig en goed geleë met 'n mooi uitsig op die see en groot oopmaak vensters. Die reëlings het vlot verloop, ons is vriendelik ontvang en onmiddellike aandag is gegee aan enige vraag wat ons gehad het. Ons beveel die blyplek beslis aan. Baie dankie julle!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Bianca V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Sep 2024

Lovely, relaxing with the best view. Lovely place, amazing view and really spacious. Our family will definitely see you again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johan B
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Nov 2023

Fantasties. Fantastiese eenheid, goed toegerus, uitstekende diens. Skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Home away from home. The view is just wow. Very safe, quiet, clean and every possible thing (from a hot water bottle to a mini gas stove) you need to make your stay a pleasant and comfortable one. Thank you for the chocolates, Helene. Last but not least, thank you, Hennie for the great welcome and keeping in touch until we got back home. Thank you all for going that extra mile to make it a really epic stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maxie W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2022

Baie lekker gebly - netjies, goed geleë met als wat jy nodig het! DIt was soos ons eie huisie by die see. Pragtige uitsig! Ons het heerlik gekuier! Sal defnitief weer daar tuis gaan in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Helené Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kusweg 66, Odeon Towers 808, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA480278fe89bc77deee9e9dc18a3d770ec1f02aa5a98a9f4efb360c722ce49fd20865d76415ea910cd9fa823506a0fccd1290?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 11 5 1 5 66 Beach Road 808 Odeon Towers 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.119190647956 18.829733085021

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang