Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Odendaal’s Ridge

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Lourien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 53

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 53 resensies vir Odendaal’s Ridge
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.7/5
Eileen B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eileen B

Comfortable and very homely house.

Lovely home. Will definitely go back again. The view is stunning. Couldn't get better.

Odendaal’s Ridge se terugvoer

Good day Eileen,
We are so very happy that you, your friends, and family could enjoy our beautiful home. We are also always in awe of our stunning views. It just never gets old.
We are looking so forward to your next visit. Thank you for your support.
Best regards,
Odendaal's Ridge

Odendaal’s Ridge
Lerato J - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lerato J

It was spotlessly clean. Big ups to the cleaning lady. Everything was just perfect.

Awesome! Awesome!

Odendaal’s Ridge se terugvoer

Good day Lerato,
Thank you so much for such a lovely compliment. It means so much to us and we strive to always be proud of our facility. Our amazing cleaning team works hard and they are very proud of what they do.

We hope to see you soon again.

Odendaal’s Ridge
Adéle V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adéle V

Fantasties - your home away from home.

Fantastiese akkommodasie and ten volle ingerig - your home away from home. Dit is 'n pragtige moderne eenheid, vreeslik gemaklik en ten volle toegerus. Die uitsig was die hoogtepunt. Die eenheid was perfek vir staproetes en om gou droog toe te gaan. Ons sal verseker weer bespreek.

Odendaal’s Ridge se terugvoer

Beste Adéle,
Baie dankie vir hierdie pragtige woorde. Ons waardeer opreg vir alle en enige terugvoering. Ons is so dankbaar dat julle ons tuiste gekies het en dat dit julle so goed gepas het. Ons sien uit daarna om julle almal weer met ope arms te verwelkom.

Odendaal’s Ridge
Inneke V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Inneke V

Comfortable and stunning.

Really good stay, with amazing views from the balcony!

Norman P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Norman P

Quiet and beautiful with great views.

Our stay was really great. The views from the balcony are exceptional, and the living and braai areas are fantastic.

Odendaal’s Ridge se terugvoer

Dear Norman,

Thank you so much for such a wonderful review. We are really happy that you could have enjoyed the serenity of Clarens and Odendaal's Ridge.

We look forward to welcoming you and your family back again.

Best regards,
Odendaal's Ridge

Odendaal’s Ridge
Nikiwe Q - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nikiwe Q

I love everything about Odendaals Ridge, home away from home.

A very peaceful home.

Odendaal’s Ridge se terugvoer

Good day Nikiwe,

Thank you so much for such a lovely review. It means the world to us that we can share our little home away from home with our guests.

We look forward to welcoming you and your family back again soon.

Best regards,
Odendaal's Ridge

Odendaal’s Ridge
Jean-pierre H - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jean-pierre H

Waarde vir geld.

Uitstekende verblyf en waarde vir geld. Pragtige uitsig in 'n rustige omgewing. Sal vir seker weer in die toekoms by Odendaal’s Ridge oorbly.

Odendaal’s Ridge se terugvoer

Hello Jean-Pierre,
Dis vir ons wonderlik om sulke fantastiese terugvoering te kry oor ons plek. Ons is altyd so opgewonde en dankbaar dat ander dit ook kan geniet.

Ons sien vreeslik uit daarna om julle terug te verwelkom.

Odendaal’s Ridge
Adele D - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Adele D

Ons het heerlik gekuier en die akkommodasie by Odendaal’s Ridge is puik!

Die gastehuis is baie gerieflik, netjies en ingerig met alles (en nog meer) as wat nodig is. Die omgewing is stil en rustig met 'n pragtige uitsig oor die berge. Ons sal beslis weer daar tuisgaan wanneer ons Clarens besoek.

Odendaal’s Ridge se terugvoer

Beste Adele.
Baie dankie vir die lieflike terugvoering. Ons waardeer elke terugvoering wat ons kry sodat ons seker kan maak dat ons gaste hulle tyd by ons kan geniet.
Ons sien uit daarna om julle weer terug te verwelkom.
Groete,
Odendaal's Ridge Span

Odendaal’s Ridge
Wikus S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Wikus S

Baie lekker.

Was baie lekker verblyf. Skoon en netjies en baie prakties.

Odendaal’s Ridge se terugvoer

Goeie dag, Wikus,
Ons wil julle net so hartlik bedank dat julle ons gekies het vir julle vinnige pitstop oppad huis toe. Ons hoop julle het lekker gerus voor julle reis terug. Ons is bly julle kon darem 'n blaaskans geniet en ons mooi tuiste en omgewing waardeer. Ons sien uit daarna om julle en hopelik julle familie en vriende weer terug te verwelkom.
Vriendelike groete,
Chantal
Odendaal's Ridge

Odendaal’s Ridge
Michele D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michele D

Gerieflik!

Alles wat ons nodig gehad het vir ons kuier in Clarens!

Odendaal’s Ridge se terugvoer

Hello Michele,

Ons is so bly julle het alles gehad wat julle nodig gehad het om julle kuier in Clarens te kon geniet. Ons hoop om julle weer te sien.
Groete.
Odendaal's Ridge

Odendaal’s Ridge
Johan T - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan T

Wat 'n pragtige, netjiese en super gerieflike plek om te bly.

Sou graag langer wou bly, want dit was so rustig, skoon met besonderse uitsig op die berge. Die komplimentêre wyn was heerlik.

Odendaal’s Ridge se terugvoer

Goeie dag Johan.
Baie dankie vir sulke mooi terugvoering. Ons waardeer dit opreg. Ons doen ons beste om die beste vir al ons gaste te gee. Ons sien uit daarna om julle terug te verwelkom en hopelik die keer vir 'n bietjie langer.

Odendaal’s Ridge
Lydia H - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lydia H

Great time, lots of laughs, will do again.

The accommodation was clean with a great view. I loved every moment.

Odendaal’s Ridge se terugvoer

Good day Lydia. Thank you so much for such a lovely review. We are so happy that you and the other guests enjoyed our little sanctuary. We look forward to welcoming you back again. Best regards, Odendaal's Ridge.

Odendaal’s Ridge
Maritza D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maritza D

Dit was fantasties.

Baie mooi skoon, modern, netjies. Sal weer terugkom.

Odendaal’s Ridge se terugvoer

Goeie dag Maritza,
Baie dankie vir die lifelike terugvoering. Ons is so bly julle kon ons stukkie vrede ook geniet. Ons kan nie wag om julle terug te verwelkom nie.
Groete,
Odendaal's Ridge

Odendaal’s Ridge
Corne H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne H

Lieflike plekkie.

Dit was 'n pragtige, netjiese en skoon blyplek wat aan die kant van die dorp, maar steeds naby alles is. Die komplimentêre wyn was heerlik - dankie daarvoor. Daar is wel nie goeie klankdigting tussen die tuinwoonstel en die ander eenhede nie. Dit is baie naby aan staproetes. Ons het die tyd in Odendaal's Ridge baie geniet.

Odendaal’s Ridge se terugvoer

Goeie dag Meneer Hudson,
Baie dankie vir hierdie wonderlike boodskap. Ons waardeer dit werklik baie.
Ons is bly julle het julle tyd saam ons geniet en sien uit daarna dat julle ons weer besoek.
Vriendelike Groete,
Odendaal's Ridge

Odendaal’s Ridge
Charmaine B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine B

Fantasties

Odenddaal's Ridge is die beste waarde vir geld. Ons was al by verskeie plekke gewees en hierdie was die beste sover.

Odendaal’s Ridge se terugvoer

Geagte Charmaine,
Baie dankie vir hierdie wonderlike boodskap.
Dit maak ons altyd so trots om te weet ons akkommodasie word geniet.
Die kompliment word innig baie waardeer.
Ons sien so baie uit daarna om julle weer te verwelkom.
Vriendelike Groete,
Odendaal's Ridge

Odendaal’s Ridge
Belinda S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda S

Thoroughly enjoyed our stay at Odendaal’s Ridge.

The ground floor apartment and flat suited our needs perfectly. We had family over to braai and celebrate a 60th birthday, and we all had a wonderful evening which coincided with us watching the RWC finals! Chantal was very helpful on Friday afternoon and assisted us over the phone to sort out a DSTV issue. Our weekend was a joy!

Odendaal’s Ridge se terugvoer

Dear Belinda.
Thank you so very much for such a lovely review. We are so very happy that you could enjoy such a wonderful milestone birthday. We appreciate that our beautiful home was chosen to have such a celebration. We look forward to welcoming you and your friends back again.
Yours sincerely
Odendaals Ridge

Odendaal’s Ridge
Onica G - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Onica G

Baie lekker wegbreek vir 'n groep mense.

Ons het die 2 groot eenhede gebruik. Die verblyf was heerlik, pragtige meubels. Lekker gebraai. Bietjie ver om dorp toe te stap met klein kinders. Die berge en uiteensetting van die eenhede was net awesome. Lekker stoep en grasperk. Met klein kinders sou ek dalk net 'n deur verkies tussen die kamer en die badkamer. Heerlike kaggel, voel nie eers die koue buite nie. Kan nie wag om weer te gaan nie.

Odendaal’s Ridge se terugvoer

Beste Onica.
Baie dankie vir sulke wonderlike terugvoering. Ons waardeer dit innig baie. Ons hoop om julle gou weer te verwelkom. Groete Odendaal's Ridge

Odendaal’s Ridge
Riaan G - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan G

Lekker, parkering onderdak of motorhuis word aanbeveel, daarom die 3 in veiligheid.

Parkering onderdak of motorhuis word gevra en die stort is te hoog.

Odendaal’s Ridge se terugvoer

Goeie dag Riaan.
Baie dankie vir die terugvoering. Ons sal beslis dit tot harte neem en daarna kyk. Ons hoop om julle wel weer gou te verwelkom.
Groete,
Odendaal's Ridge

Odendaal’s Ridge
Hansie R - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hansie R

Baie netjies, goed toegerus, uitstekend.

Toe ek die plek sien, was ek beïndruk. Baie netjies. Goed toegerus. Jy kan net jou klere, kos en drinkgoed saamvat. Baie goeie waarde vir geld.

Odendaal’s Ridge se terugvoer

Goeie dag Hansie,
Baie dankie vir die mooi kompliment. Ons streef daarna om seker te maak elke gas voel welkom en gerus. Ons is so bly julle kon net instap en julle naweek geniet. Ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom. Groet, Odendaal's Ridge

Odendaal’s Ridge
Pearl B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Pearl B

Trash service.

On arrival we had to wait for someone to come give us the keys because they were not aware of our booking which we paid in full a week before the arrival, then we found out that the place could actually accommodate 4 adults, the sleeper couch in the living room should not be considered as sleeping area for adults as there is also no communal bathroom, only ensuites. We booked a ground floor unit and they decided to allocate it to the other bigger family, no housekeeping for the period of our stay. The worst part is the coordinator does not answer their phone when we need to enquire or resolve the issues. We had a unit with a garage but couldn't use it. The place is beautiful but the service is trash.

Odendaal’s Ridge se terugvoer

Good day Pearl,

Thank you for the review.

We are terribly sorry that you did not enjoy your time at our establishment.

We would like to refer back to your booking. You booked the first-floor unit on 25 August 2023. The description clearly states exactly what accommodation the establishment offers.

Unfortunately, our managing team did make an error with the keys but as we understand, this was sorted out very promptly and you had a pleasant interaction with them.

In the information sent to you on WhatsApp, it states where you can get the keys, the WiFi password etc. and that there are no cleaning services included but that you can arrange for this prior directly with our housekeeper and at an extra cost. This information, also states that our housekeeper has her own little business selling the wood and fire lighters at an extra cost. There were two bags used and our housekeeper could unfortunately not see any payment thereof.

We do apologize for the coordinator not picking up your call. Unfortunately, it was load-shedding in her area and she could not return your call. She did however answer you on WhatsApp as soon as she could.

The family at the bottom unit and in the garden cottage were together and made the booking as such. We have many guests of all nationalities, national and international, that use our accommodation and we pride ourselves in welcoming each and every guest with open arms. We try our utmost to accommodate everyone and ensure a peaceful and relaxing time.

We do hope that you at least enjoyed our complimentary bottle of wine.

Odendaal’s Ridge
Amanda P - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda P

Baie lekker plek, skoon en netjies.

Baie mooi uitsig en goed geleë.

Odendaal’s Ridge se terugvoer

Hello Amanda,
Baie dankie vir die wonderlike terugvoering.
Ons waardeer dit innig baie.
Ons hoop om julle gou weer te sien.
Groete,
Odendaal's Ridge

Odendaal’s Ridge
Bala N - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bala N

Wonderful stay with great views.

Place is spacious and ideal for kids and family.

Odendaal’s Ridge se terugvoer

Good day Bala. We sincerely thank you for the wonderful review. We wish to see you and your family again soon. Best Regards, Odendaal's Ridge.

Odendaal’s Ridge
Luyanda M - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luyanda M

Very very nice.

The place was awesome, just struggled with signal and the parking did not have shade or no garage available and the place did not have an iron for our clothes.

Odendaal’s Ridge se terugvoer

Good day Luyanda. Thank you so much for such a great review. Unfortunately the signal is not great as we are at the foot of the mountains which degrades the signal. Thank you for letting us know that there are some extra requirements that guests might need. We value this tremendously. We are making work to supply each unit with an iron and ironing board. We will make every effort to make our beautiful vacation units, more welcoming. We hope to welcome you and your friends to Odendaal's Ridge again.

Odendaal’s Ridge
Nicola D - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicola D

Lovely home, beautiful views!

We thoroughly enjoyed our stay. No Wi-Fi unfortunately.

Odendaal’s Ridge se terugvoer

Good day Nicola,
Thank you for taking the time to send us such a wonderful review. We are trying to make progress with installing Wi-Fi but due to the area, it is very challenging. We will however make every effort to work on this. We hope to welcome you and your family and friends again.

Odendaal’s Ridge
Marlien S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlien S

Comfortable.

Beautifully located, best views and comfortable.

Lize T - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize T

Baie nice plek.

Daar is dalk 'n buie nes in boonste vloer se dak, was baie buie op die stoep. Bedliggies in kamer links as inloop op tweede vloer werk nie. Blikoopmakers werk nie. Een glas was gekraak. Waar sit mens swartsak uit as dit vol is? Plugs onder spieëlkas is toe op tweede vloer? Hoe moet 'n mens hare blaas, hoekom sal dit toegemaak wees?Anders as die paar klein goedjies het ons baie lekker gebly.

Lizette R - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette R

Heerlik uitgerus.

Heerlike huis met goeie geriewe. Als wat jy nodig het in die kombuis, selfs 'n kaasrasper! Die kaggel het die leefvertrek baie lekker warm gemaak, en die beddens was baie gemaklik. Oorgenoeg komberse! Die huis is baie goed uitgelê vir 3 verskillende gesinne, glad nie steurend nie.

Lee-ann M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee-ann M

Ongelooflike mooi plek! So netjies!

Baie mooi, netjiese verblyf! Ons het 'n wonderlike tyd gehad. Sal beslis weer by Odendaal's Ridge bespreek.

Nikiwe Q - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nikiwe Q

Experience of a life time.

We had so much fun, it was not easy going back to reality (home). The weather was just perfect, warm during the day and cosy at night great for cuddling. The friendliness of that place is just out of this world, the place was just what we needed. Spacious kitchen and sitting, good for cooking and enjoying time spent with friends and partners. I especially loved the garden room, though it was hard going to join the others in the house, I loved the privacy it offered us. So much to say about the place, but it's just won't be enough to explain the fun we had.

Jolandie G - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolandie G

Perfekte plek om te kom asem skep en stil te word. Net ver genoeg uit die dorp se gegons maar naby genoeg om gou in die kar te spring om te gaan kyk wat daar aangaan.

Ons verblyf was mooi, skoon, prakties en gerieflik naby aan die staproetes. Mens voel sommer tuis! Dis net jammer die deur wat die woonstel van huis skei was nie meer klankdig om ons woelige bure uit te kanselleer nie.

Pieter V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V

Goeie waarde vir geld.

Baie netjies en nie sleg geleë.

Karin N - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Karin N

Uitstekend.

Graag wil ek julle komplimenteer oor die pragtige eenheid wat presies gelyk het soos op die foto's. Dis lieflik ingerig, ruim, netjies en skoon. Sal definitief weer daar wil kom kuier.

Odendaal’s Ridge se terugvoer

Baie dankie vir jou tyd Karin. Ons waardeer die resensie.

Odendaal’s Ridge
Nico S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Nico S

Huis is modern en luuks en baie gemaklik. Ligging is uitstekend.

Die tekortkominge wat ek kan noem is dat die leefvertrek se "sleeper couches" ontoereikend is. Nie geskik vir groot mense nie en ongemaklik selfs vir die kinders. Die onderste eenheid s'n was ook nie werkend nie. Buiteligte bly aan en geen manier om af te skakel nie. Dit was irriterend aangesien skuifdeure nie blindings/gordyne het nie en ligte pla dus die wat in leef area slaap. Motorhuis is ook nie beskikbaar nie. Ideaal vir paartjies aangesien dit slegs dubbelbeddens het.

Miten N - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Miten N

Our stay was great.

The downstairs unit had no hot water on Sunday and Monday. The gas was also finished on Sunday could not use the stove. We didn't have the WiFi password. Should offer cleaning service as well.

Juani E - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Juani E

Ons het baie lekker gebly.

My probleem was die een gastekamer wat slegs 'n stort het, dit is so hoog teen die dak, dat daar geen dag is wat jy nie sal wil hare was nie, want daar is nêrens waar 'n persoon kan staan sonder dat jou hare nat word nie. Ons wou ook graag die woonstel geboek het, maar die eienaar het ons nie genoegsame kans gegee om betaling te maak vir ons deposito, wat 3 dae was, nie, en binne die tydperk het ander gaste daar ingeboek en dus moes ons as vriendegroep in verskillende plekke bly.

Odendaal’s Ridge se terugvoer

Hallo Juani, baie dankie dat jy die tyd gevat het om vir ons terugvoering te gee. Ons ag elkeen baie hoog.
Die stort is 'n "rainfall" stort om 'n ontspannende atmosfeer te skep. Ons het wel gesien dat dit 'n probleem is en het reeds planne beraam om dit te verander na normale stort koppe vir ons gaste se gemak.
Ons is jammer dat julle vriendegroep op verskillende plekke gehuisves is. Daar is wel 'n opsie om te vra vir 'n langer periode om die deposito te betaal.
Ons waardeer jou opinie en sien uit daarna om julle hele groep te verwelkom op 'n volgede keer.

Odendaal’s Ridge
Leonie R - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Leonie R

Rustig en ruim. Baie pakplek!

Die eenheid was lekker groot, maar ongelukkig was daar geen waaier of haardroër nie. Geen boom of afdak om onder te sit nie. Breekware was erg onvolledig, maar die meeste daarvan, was darem skoon. Min werkspasie vir mense wat daar sou wou kook. Die handdoeke was lekker dik, maar verslons en in te veel versagtingsmiddel uitgespoel. (Glad nie absorberend nie). Lieflike handewasseep in die badkamer en die bed was gemaklik. Die eenheid is perfek vir iemand wat net 1 nag wil oorbly.

Roelf J - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelf J

Baie goeie ligging. Puik plek om te rus.

Ons kon nie die motorhuis gebruik nie. Eienaar gebruik dit as stoorplek. Storte se koppe baie ongemaklik.

Ann C - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ann C

Heerlike kuier met 'n baie mooi uitsig op die stoep.

Dit was 'n great kuier in 'n oopplan-area met baie ruimte.

Henk S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk S

Baie mooi plek, kamer is baie mooi en netjies.

Ek sal net voorstel dat die deur wat gekoppel is aan die huis klankdig moet wees, want die mense wat in die huis bly is heeltyd op en af by die trappe en dit hou mens uit die slaap uit, maar, let wel, dit is 'n baie oulike plekkie.

Chantel K - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel K

Absolute goeie kommunikasie met die eienares. Behulpsaam en vriendelik.

Skoon en netjiese wooneenheid teen die hange van die berg. So lekker om met daai mooi scenery wakker te word. Alles wat mens benodig in die eenheid. Sal vir seker weer gaan.

Corne C - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne C

Very clean and spacy in a beautiful location.

Will definitely go again.

Deon V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon V

A fantastic house, plenty of space, beautiful quiet setting, very new and modern.

The perfect house for a large family, rooms very private with an en-suite on each of the spacious 4 rooms and cottage. Beautiful gardens and lawns, clean and spacious. Catered for all our needs. Highly recommended.

Janette D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janette D

Rustige wegbreekverblyf.

Baie netjiese en moderne woonstel. Alles waaraan mens kan dink is daar!

Elize D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elize D

Baie skoon en netjiese verblyf.

Ons het in die woonstel gebly. Baie skoon, netjies en gerieflik. Eienaar het dadelik opgetree toe ons gevra het dat ander gaste wat in die huis gebly het en tot na 23:00 harde musiek gespeel en luidrugtig was, asb. sagter moet wees. Drie aanbevelings wat verblyf in die woonstel nog aangenamer sal maak: 2 tuinstoele waarop 'n mens buite kan sit as jy braai sal gaaf wees. Die bistro-stoele in die woonstel is nie gemaklik as jy buite sit en braai nie. Daar is nie 'n glas- of plastiekbak om bv. slaai in te maak nie. Ek het maar een van die kastrolle as 'n "slaaibak" gebruik. As die houttrappe binne-in die huis met mat geplak word, sal dit dalk die klank absorbeer/demp wanneer gaste wat in die huis woon met die trappe op- en afloop. Die woonstel is nie klankdig nie en ander gaste wat die trappe gebruik is baie steurend - veral saans. Andersins het ons lekker gebly en sal die eenheid definitief aanbeveel. Die groter eenhede het lieflike uitsigte op die berge.

Debbie N - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Debbie N

A very pleasant and enjoyable holiday.

The place seemed well maintained for the most part however there are a few items to be considered, should you want to offer a better experience. Move the shower head to the side and the mixer tap away from the back wall. This will avoid reaching under the shower to switch it on. Fix the drain in the extra room, the plumber informed us that the drain pipe seems to be damaged which was causing the regular blockage and resulting in the drain overflowing. The floor tiles are coming loose at the sliding door to the veranda resulting in a potential tripping hazard. Check and/or replace the fuze on the earth leakage on the DB board. Wi-Fi would be a great add-on if possible, with many people needing access to digital tech these days. Aside for the minor concerns mentioned, and they were really minor, the owner was prompt to respond, assist and resolve all the concerns we had. It is a fabulously beautiful get away and very well positioned, allowing those who stay at Odendaal’s Ridge to awaken to an amazing and refreshing view of the mountains each morning. Hiring the entire place is perfect to accommodate a large family with kids. We had an absolutely wonderful time and will certainly consider using the accommodation again, should the opportunity arise.

Iddie M - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Iddie M

Exceptional.

Beautiful place with stunning views.

Chriselda V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Chriselda V

Heerlike kuier.

Heerlike, groot kuierhuis met genoeg badkamers en kamers om nie op mekaar se tone te trap nie.

Leandra D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leandra D

Was baie lekker maar daar kort 'n paar goedjies ek noem dit hieronder.

WiFi is 'n moet. Matjies voor die beddens - teël is baie koud. Seep in storte asb. - mens neem nie seep saam, neem aan as daar handdoeke voorsien word sal daar seep wees. Op die advertensie was duidelike foto's van garage maar dit was nie tot ons beskikking. Hangkaste se deure baie onprakties, dit sukkel geweldig met die oop- en toemaak.

Tommy R - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Tommy R

Heerlike familiewegbreek.

Kinders het die grasperk geniet.

Jana C - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jana C

Nie geskik vir Harley-motorfietse op die grondpad nie.

Nie geskik vir Harley Davidson nie.

Anonieme gas - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Teresa S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Teresa S

Familie kuier met mooiste uitsig en wonderlike huis

Pragtige huis, goed onderhou. Wonderlike opsie vir 'n groot groep, ons het die hele huis bespreek. Van ontvangs in Clarens, diens van die skoonmaker en hulp met die opspoor na die tyd van 'n verlore teddiebeer was baie goed.

Maxie B - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maxie B

Pragtig, ruim, modern, goed toegerus, skoon en netjies.

Ons het heerlik gebly, die kaggel was heerlik vir die koue Saterdagaand en die skottelgoedwasser 'n heerlike bonus. Die gasvrou was baie behulpsaam en het op versoek dadelik gehelp met ekstra linne en handdoeke. Die grondpad na die huis bied probleme vir lae voertuie, maar dit is nie iets wat die eienaars aan kan doen nie. Ons sal vir seker weer van Odendaal's Ridge gebruik maak.

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Le Roux-straat 754, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5a63f121b2e09a08cb4fe887520c0884c9cfd6ccdf87700909e5225441b129d4241df8ecdca3a93f01775c2db7190b9cfc81?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 53 5 1 5 754 Le Roux Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.520510847188 28.409968689236

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang