Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Odendaal’s Ridge

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 53 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Eileen B
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Comfortable and very homely house. Lovely home. Will definitely go back again. The view is stunning. Couldn't get better.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lourien
Odendaal’s Ridge
Good day Eileen, We are so very happy that you, your friends, and family could enjoy our beautiful home. We are also always in awe of our stunning views. It just never gets old. We are looking so forward to your next visit. Thank you for your support. Best regards, Odendaal's Ridge

Lerato J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

It was spotlessly clean. Big ups to the cleaning lady. Everything was just perfect. Awesome! Awesome!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lourien
Odendaal’s Ridge
Good day Lerato, Thank you so much for such a lovely compliment. It means so much to us and we strive to always be proud of our facility. Our amazing cleaning team works hard and they are very proud of what they do. We hope to see you soon again.

Adéle V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Fantasties - your home away from home. Fantastiese akkommodasie and ten volle ingerig - your home away from home. Dit is 'n pragtige moderne eenheid, vreeslik gemaklik en ten volle toegerus. Die uitsig was die hoogtepunt. Die eenheid was perfek vir staproetes en om gou droog toe te gaan. Ons sal verseker weer bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lourien
Odendaal’s Ridge
Beste Adéle, Baie dankie vir hierdie pragtige woorde. Ons waardeer opreg vir alle en enige terugvoering. Ons is so dankbaar dat julle ons tuiste gekies het en dat dit julle so goed gepas het. Ons sien uit daarna om julle almal weer met ope arms te verwelkom.

Inneke V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Comfortable and stunning. Really good stay, with amazing views from the balcony!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Norman P
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

Quiet and beautiful with great views. Our stay was really great. The views from the balcony are exceptional, and the living and braai areas are fantastic.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lourien
Odendaal’s Ridge
Dear Norman, Thank you so much for such a wonderful review. We are really happy that you could have enjoyed the serenity of Clarens and Odendaal's Ridge. We look forward to welcoming you and your family back again. Best regards, Odendaal's Ridge

Nikiwe Q
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

I love everything about Odendaals Ridge, home away from home. A very peaceful home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lourien
Odendaal’s Ridge
Good day Nikiwe, Thank you so much for such a lovely review. It means the world to us that we can share our little home away from home with our guests. We look forward to welcoming you and your family back again soon. Best regards, Odendaal's Ridge

Jean-pierre H
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jul 2024

Waarde vir geld. Uitstekende verblyf en waarde vir geld. Pragtige uitsig in 'n rustige omgewing. Sal vir seker weer in die toekoms by Odendaal’s Ridge oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Lourien
Odendaal’s Ridge
Hello Jean-Pierre, Dis vir ons wonderlik om sulke fantastiese terugvoering te kry oor ons plek. Ons is altyd so opgewonde en dankbaar dat ander dit ook kan geniet. Ons sien vreeslik uit daarna om julle terug te verwelkom.

Adele D
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Mei 2024

Ons het heerlik gekuier en die akkommodasie by Odendaal’s Ridge is puik! Die gastehuis is baie gerieflik, netjies en ingerig met alles (en nog meer) as wat nodig is. Die omgewing is stil en rustig met 'n pragtige uitsig oor die berge. Ons sal beslis weer daar tuisgaan wanneer ons Clarens besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Lourien
Odendaal’s Ridge
Beste Adele. Baie dankie vir die lieflike terugvoering. Ons waardeer elke terugvoering wat ons kry sodat ons seker kan maak dat ons gaste hulle tyd by ons kan geniet. Ons sien uit daarna om julle weer terug te verwelkom. Groete, Odendaal's Ridge Span

Wikus S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Mei 2024

Baie lekker. Was baie lekker verblyf. Skoon en netjies en baie prakties.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Lourien
Odendaal’s Ridge
Goeie dag, Wikus, Ons wil julle net so hartlik bedank dat julle ons gekies het vir julle vinnige pitstop oppad huis toe. Ons hoop julle het lekker gerus voor julle reis terug. Ons is bly julle kon darem 'n blaaskans geniet en ons mooi tuiste en omgewing waardeer. Ons sien uit daarna om julle en hopelik julle familie en vriende weer terug te verwelkom. Vriendelike groete, Chantal Odendaal's Ridge

Michele D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Gerieflik! Alles wat ons nodig gehad het vir ons kuier in Clarens!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lourien
Odendaal’s Ridge
Hello Michele, Ons is so bly julle het alles gehad wat julle nodig gehad het om julle kuier in Clarens te kon geniet. Ons hoop om julle weer te sien. Groete. Odendaal's Ridge

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Lourien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 53

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Le Roux-straat 754, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5a63f121b2e09a08cb4fe887520c0884c9cfd6ccdf87700909e5225441b129d4241df8ecdca3a93f01775c2db7190b9cfc81?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 53 5 1 5 754 Le Roux Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.520510847188 28.409968689236

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang