Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Odeon Beach Break

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Eugen F
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Feb 2024

Baie lekker en sal enige tyd weer gaan. Lieflike plek met alles wat nodig was. Baie goed toegerus met goeie kwaliteit meubels. Uitsig op see is uitstekend en is loop afstand van alles op die Strand. Klientediens was uitstekend en was dadelik bereid om te help toe dit nodig was. Kommunikasie was uitstekend en het dadelik al die inligting gegee met aankoms om als maklik te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ellen
Odeon Beach Break
Baie dankie vir die positiewe terugvoer Eugen, waardeer dit opreg. Kom kuier weer eendag, altyd welkom.

Alwyn P
Kort verblyf
5.0
Jul 2022

Uiters netjiese eenslaapkamer-woonstel. Alles en nog wat wat jy in 'n woonstel soek. Netjies, skoon en ruim.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ellen
Odeon Beach Break
Ek waardeer jou resensie Alwyn, baie dankie. Jy is altyd welkom om weer te kom bly by ons in die toekoms.

Riaan N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2022

Perfek geleë vir 'n naweekwegbreek en nog langer indien nodig. Baie goed ontvang en deeglik verduidelik hoe en wat alles by die woonstelle werk. Veilige onderdakparkeerplek, netjies en skoon. Sal definitief weer terug gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ellen
Odeon Beach Break
Baie dankie vir die positiewe terugvoer Riaan, ek waardeer dit. Kom kuier weer eendag.

Susan P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2022

Puik eenheid met fantastiese uitsig. Die eenheid is keurig ingerig en voorsien in alle behoeftes. Kwaliteit meublement en toerusting.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Ellen
Odeon Beach Break
Dankie vir jou terugvoer Susan, waardeer dit. Kom kuier weer.

Hans G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2021

Baie netjies en skoon. Alles van hoogstaande gehalte. Was baie lekker om daar tuis te gaan. Daar is geen tekort aan enige iets nie. Alles is daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ellen
Odeon Beach Break
Baie dankie vir jou wonderlike resensie. Ons waardeer dit, kom kuier weer as julle Kaap toe kom.

Clyde H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2021

Waarde vir geld Netjiese en puik eenheid met als wat jy sal benodig en meer. Uitstekende gasvryheid. Asemrowende uitsig oor die see. Sal beslis in die toekoms terug gaan. Uitklokreëling was ook 'n groot bonus!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ellen
Odeon Beach Break
Ons waardeer die 5* resensie en positiewe terugvoer. Bly julle het dit geniet. Baie dankie, kom kuier weer eendag.

Elizha K
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Des 2021

Wonderlik. Sien sterre.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Ellen
Odeon Beach Break
Dankie Elizha, ons waardeer jou resensie.

Kotie L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2020

Gerieflike woonstel met pragtige uitsig. Puik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ellen
Odeon Beach Break
Baie dankie Kotie, vir julle resensie. Ek waardeer dit baie en kom kuier weer in die toekoms, julle is baie welkom.

Lumari M
Kort verblyf
5.0
Okt 2020

Vreeslik lekker! Dit was baie lekker en sal weer wil terug gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ellen
Odeon Beach Break
Baie dankie vir die positiewe resensie Lumari, kom kuier weer.

Hannie C
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2020

Eerstens wil ek net eers vir Ellen sê baie dankie dat sy ons so vriendelik ontvang het. Ons het sommer dadelik tuis gevoel. Die eenheid was pragtig, luuks binne en het die mooiste uitsig oor die Strand en Gordonsbaai. Ons het verskriklik lekker gebly. Ek kan definitief Odeon Beach Break vir enige iemand aanbeveel wat 'n netjiese, luukse eenheid soek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ellen
Odeon Beach Break
Baie dankie Hannie, waardeer opreg jou terugvoer So bly dat julle die vakansie in Strand geniet het. Julle is welkom om weer te kom kuier.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ellen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf R1 390
R1 390 R1 251
per nag (plek vir 3)
Vanaf R1 390
R1 390 R1 251
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Odeon Towers, Kusweg 66, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVkODIzMDEyLTZiZDgtNDZjNC04Mzg5LWQyNjQzY2M1MjhkZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 390 nouVanaf R1 251 per nag (plek vir 3) 22 5 1 5 Odeon Towers 66 Beach Road 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.119434608866 18.829359412193

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang