Odeon Beach Break
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Ellen Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 22
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Eugen F - Feb 2024
Algehele gradering
Baie lekker en sal enige tyd weer gaan.
Odeon Beach Break se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer Eugen, waardeer dit opreg. Kom kuier weer eendag, altyd welkom.
Alwyn P - Jul 2022
Algehele gradering
Uiters netjiese eenslaapkamer-woonstel.
Odeon Beach Break se terugvoer
Ek waardeer jou resensie Alwyn, baie dankie. Jy is altyd welkom om weer te kom bly by ons in die toekoms.
Riaan N - Jun 2022
Algehele gradering
Perfek geleë vir 'n naweekwegbreek en nog langer indien nodig.
Odeon Beach Break se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer Riaan, ek waardeer dit. Kom kuier weer eendag.
Susan P - Nov 2022
Algehele gradering
Puik eenheid met fantastiese uitsig.
Odeon Beach Break se terugvoer
Dankie vir jou terugvoer Susan, waardeer dit. Kom kuier weer.
Hans G - Jun 2021
Algehele gradering
Baie netjies en skoon. Alles van hoogstaande gehalte.
Odeon Beach Break se terugvoer
Baie dankie vir jou wonderlike resensie. Ons waardeer dit, kom kuier weer as julle Kaap toe kom.
Clyde H - Jun 2021
Algehele gradering
Waarde vir geld
Odeon Beach Break se terugvoer
Ons waardeer die 5* resensie en positiewe terugvoer. Bly julle het dit geniet. Baie dankie, kom kuier weer eendag.
Elizha K - Des 2021
Algehele gradering
Wonderlik.
Odeon Beach Break se terugvoer
Dankie Elizha, ons waardeer jou resensie.
Kotie L - Nov 2020
Algehele gradering
Gerieflike woonstel met pragtige uitsig.
Odeon Beach Break se terugvoer
Baie dankie Kotie, vir julle resensie. Ek waardeer dit baie en kom kuier weer in die toekoms, julle is baie welkom.
Lumari M - Okt 2020
Algehele gradering
Vreeslik lekker!
Odeon Beach Break se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe resensie Lumari, kom kuier weer.
Hannie C - Jan 2020
Algehele gradering
Eerstens wil ek net eers vir Ellen sê baie dankie dat sy ons so vriendelik ontvang het. Ons het sommer dadelik tuis gevoel.
Odeon Beach Break se terugvoer
Baie dankie Hannie, waardeer opreg jou terugvoer So bly dat julle die vakansie in Strand geniet het. Julle is welkom om weer te kom kuier.
Louis V - Mrt 2020
Algehele gradering
Veilig en lekker.
Odeon Beach Break se terugvoer
Baie dankie, kom kuier weer. Ons waardeer die terugvoer.
Groete,
Ellen en personeel
Nita V - Feb 2019
Algehele gradering
Dit was ‘n plesier om hier tuis te gaan.
Odeon Beach Break se terugvoer
Baie dankie, ons waardeer dit baie. Kom kuier gerus weer, julle is baie welkom.
Karen P - Okt 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Odeon Beach Break se terugvoer
Baie dankie Karen, ons waardeer dit opreg as ons gaste dit geniet het. Bly ons kon bydra tot 'n genotvolle vakansie vir julle. Hoop om julle weer te sien in die nabye toekoms. Groete aan die familie.
Anri L - Mei 2018
Algehele gradering
Die beste ooit!
Odeon Beach Break se terugvoer
Baie dankie Anri, vir jou positiewe terugvoer. Ons is baie bly dat jou ouers dit geniet het en ons hoop om hulle weer te sien in die nabye toekoms.
Petro L - Okt 2017
Algehele gradering
Skoon, gerieflik, en 'n ongelooflike uitsig oor die see.
Odeon Beach Break se terugvoer
Baie dankie vir julle resensie en aanbeveling, ons waardeer dit opreg! Ook dankie vir julle vriendelikheid, kom kuier gerus weer as julle Kaap toe kom.
Jurie S - Okt 2016
Algehele gradering
Fantastiese plek en uitsig.
Odeon Beach Break se terugvoer
Baie dankie Jurie vir julle resensie, waardering en veral vriendelikheid! Ons is bevoorreg met die vriendelike gaste wat by Odeon Beach Break kom bly. Kom kuier weer vir ons!
Heinrich V - Okt 2016
Algehele gradering
Fantasties.
Odeon Beach Break se terugvoer
Baie dankie Heinrich, dit was vir ons 'n voorreg om waarderende en vriendelike gaste soos julle te kon huisves. Kom kuier weer een of ander tyd!
Marthie L - Aug 2016
Algehele gradering
Ongelooflik mooi.
Odeon Beach Break se terugvoer
Baie dankie Marthie, ons is altyd bly as die gaste dit geniet het. Ons sien uit na 'n volgende keer en hoop julle het ook die res van die toer geniet!
Martha G - Apr 2016
Algehele gradering
Fantasties!
Odeon Beach Break se terugvoer
Baie dankie vir die fantastiese resensie, ons waardeer dit opreg!
Anne M - Mrt 2016
Algehele gradering
Perfekte verblyf.
Odeon Beach Break se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe resensie Anne, bly julle het dit geniet!
Hendriette L - Feb 2016
Algehele gradering
Luuks en stylvol.
Odeon Beach Break se terugvoer
Baie dankie vir julle terugvoer Hendriette, ons is bly julle het die tydjie in die Strand geniet. Hoop om julle weer in die nabye toekoms te sien!
Charl L - Nov 2016
Algehele gradering
Fantastiese eenheid, netjies en goeie ligging.
Odeon Beach Break se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie Charl, ons waardeer dit en kom kuier weer!
- Kapasiteit: 3 mense
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Odeon Towers, Kusweg 66, Strand, 7140, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang