Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

O'Driscoll's

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Titius-draai 2, Jacobsbaai, 7395, Wes-Kaap
  • Vanaf R950 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

O'Driscoll's bied gesinsvriendelike verblyf in Jacobsbaai wat 'n skilderagtige kusdorpie aan die Weskus is.

Verblyf word in 'n tweeslaapkamerwoonstel met slaapplek vir 4 gaste en 'n oopplan-ateljeewoonstel vir 4 gaste gebied. Die woonstelle het privaat ingange en hulle eie braaigeriewe. Die slaapkamers het gemaklike beddens en privaat badkamers met bad- of stortgeriewe. Elke woonstel het ook 'n kombuisie wat met 'n yskas, tweeplaatstoof en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is.

Daar is ook 'n joga-ateljee met gereelde joga-klasse en 'n speelarea vir kinders. Die kleinspan sal mal wees oor die hoenders en bokke op die perseel.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Bonita W
Saam met vriende
5.0
Netjies en rustig. Baie netjiese, rustige plekkie. Eienaar was baie vriendelik en behulpsaam. Sal definitief weer gaan.
Des 2024
Chris P
Gesin met klein kinders
5.0
Baie lekker om die batterye te herlaai. Wonderlike wegbreek! Baie lekker gebly!
Okt 2024
Michael K
Saam met vriende
4.8
Ons het baie van die plek gehou en sou graag langer wou bly. Pragtige uitsig. Die plek was netjies, skoon en die ontvangs was vriendelik. Pragtige uit...
Sien meer
Jan 2025
Lisa U
Saam met lewensmaat
4.8
Gemaklike plekkie, lekker stil en 'n oulike, akkommoderende gasvrou + gasheer! Baie lekker gebly, sou net 'n paar ekstra geriewe wou hê (meestal in ve...
Sien meer
Jan 2025
Rohan L
Gesin met klein kinders
4.6
Lekker rustig. Baie, baie lekker gebly. Áine was great en baie gasvry. Het voldoen aan ons vereistes.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Aine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 2 Titius-draai 2, Jacobsbaai, 7395, Wes-Kaap
  • Gaste dink O'Driscoll's het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Titius-draai 2, Jacobsbaai, 7395, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA35e3d1fca5218628e6ca6bec8fe27c475dfcdaacda925516200979824ec77168860614de1e6bf52f7392443f49fbfbd231f3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 2 Titius Turn Jacobs Bay 7395 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -32.9729458 17.892264

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang