Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oester 202

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 69 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.2
Veiligheid
4.7
William S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Awesome. Baie dankie vir 'n wonderlike en onvergeetlike naweek. Julle diens is uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sampie M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Het baie lekker gekuier. Ons het baie lekker gebly. Heerlike verblyf en dit was baie netjies. Die een lang glas wat in die kas was, was gekraak en daar was nie 6 van alles nie. Ons sal beslis weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tharina
Oester 202
Baie dankie, Sampie, vir jou positiewe terugvoering. Kom asb. weer!

Cynthia A
Kort verblyf
5.0
Aug 2023

Our weekend was very blessed. Well, we were there at a church conference but would like to go there for a family outing. We had a fantastic time, the accommodation was fantastic, clean and just what you need. Secured and a very quiet location. Will definitely go there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Edwin G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Goeie waarde vir geld. Eenheid was skoon en netjies. Genoeg elektrisiteit tot die volgende dag. Goeie waarde vir geld. Kon 11:00 vertrek om Parkrun te doen. Agent het onmiddellik gereageer op 2 versoeke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tharina
Oester 202
Baie dankie vir jou pragtige terugvoering. Dit beteken baie vir my. Vriendelike groete. Tharina (Eienaar)

Johannes T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Mei 2024

Was baie fantasties, en loop afstand van alles. Dit was 'n fantastiese tyd, naby alles. My familie het die plek geniet. Sal weer wil gebruik maak van die verblyf.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Tharina
Oester 202
Dankie Johannes. Kom gerus weer!

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Jun 2024

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Clayton C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2023

Kuier was lieflik. Die verblyf was baie aangenaam en presies wat 'n mens nodig gehad het. WiFi sal beslis die kuier meer die moeite werd maak. Andersins 10/10.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Basil D
Kort verblyf
4.6
Okt 2023

Clean and tidy. Value for money. Great all round and close to facilities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wicus V
Lang verblyf Gesin met klein kinders
2.2
Apr 2023

Dit was OK, maar sal definitief nie weer teruggaan nie. Dit is veilig en lekker naby aan die strand, maar ongelukkig was die plek baie vuil. Ons moes al die skottelgoed was voor ons dit gebruik het. Die laai waar die eetgerei in is was baie vuil. Die panne is onbruikbaar en kon nie eers iets gaarmaak nie. Moes die stainless steel pan eers was, want dit was vuil. Die lakens was skoon, maar die comforter was vuil en het maar ons eie een gebruik. Die kussings is plat en aaklik. Het maar kussings gaan koop. Met aankoms het ek die vrou gebel wat vir my inligting gestuur het, maar geen antwoord gekry nie. Die venster in die kinders se kamer kan nie toe nie, want die knip is stukkend. Die bed in die hoofslaapkamer is aaklig en moet vervang word. Die stortkop val heeltyd af en ons moes dit met cable ties vasmaak sodat ons kan shower. Die plek kort regtig aandag. Hul kan liewer 'n paar rand per dag meer vra, maar spandeer net bietjie om dit op standaard te kry.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0
Tharina
Oester 202
Hi Wicus, ek het nou nuwe skoonmakers wat regtig baie goed skoonmaak en na alles omsien dat dit op standaard bly. As jy weer by my bespreek kan jy 'n derde dag gratis kry vir enige ongerief wat daar was. Daar is ook nou 'n hele nuwe badkamer wat baie lekker stort! Vriendelike groete. Tharina

Rene D
Kort verblyf
5.0
Okt 2022

Aangenaam. Baie sentraal geleë. Baie nice dat daar parkering vir trailers is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Tharina Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 313

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Port Natal-laan, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFmNmQ3ZmQxLWM1YjctNGZmMy04OTkxLWNhNDAyMDlmZDhmOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 6) 69 5 1 5 Port Natal Avenue Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -34.129400807529 22.111872594729

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang