Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oestervanger 7

Selfsorg
Spesiale Aanbod 25% af

Kry 25% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 20 Sep 2024 tot 26 Sep 2024.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Port Natal-laan 25, Hartenbos, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 000 R1 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Oestervanger 7 bied moderne en gerieflike selfsorgverblyf op die grondvloer in 'n 2-slaapkamer-eenheid, stapafstand van die strand en Hartenbos-winkels en restaurante in Hartenbos, Mosselbaai, en bied slaapplek aan 4 gaste.

Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Daar is 'n slaapbank in die sitkamer wat geskik is vir 2 kinders. Die eerste badkamer het 'n stort, toilet en wasbak, terwyl die tweede badkamer 'n bad het. Linne en handdoeke word voorsien, maar moet nie vir die strand gebruik word nie.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, wasmasjien, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in. Die leefarea het 'n etenstafel, gemaklike sitplek en 'n slim-TV met Netflix.

Die eiendom sluit 'n ingeboude braai, WiFi, omskakelaar en rugsteunbattery in, asook veilige parkeerplek binne die kompleks. Bykomende geriewe sluit opwas- en vadoeke, braairoosters, 'n noodhulpkissie, bordspeletjies en 'n beginpakket met toiletpapier, braaihout, koffie, tee, suiker en 'n stel mini-skoonmaakmateriaal in.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xKinderbank vir 2
Badkamer 1

Stort, Toilet
Badkamer 2

Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ligging

  • Port Natal-laan 25, Hartenbos, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 000
R2 000 R1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 000
R2 000 R1 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Port Natal-laan 25, Hartenbos, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5d699cfdfa3466e85abf95bafc9fd677ff5129f49e7ec529d894d40ed358bd149cc0e6d3283792eb7a512b2c6f62f2d6547c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 000 nouVanaf R1 500 per nag (plek vir 6) 25 Port Natal Avenue Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.134313333196 22.106727101852

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang