Oewerzicht Farm Cottages
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Antoinette Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 144
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Dane O - Aug 2024
Algehele gradering
Fantasties.
Miranda D - Aug 2024
Algehele gradering
Amazing, peaceful, awesome, quiet. Warm.
Lees meerTracy V - Jul 2024
Algehele gradering
Amazing.
Sonette B - Jun 2024
Algehele gradering
Oewerzicht Farm Cottages was 'n verruklike naweek wegbreek.
Lees meerPatsy W - Jan 2024
Algehele gradering
Hemels.
Altan U - Mrt 2024
Algehele gradering
Ons kom beslis weer kuier! Regtig lekker!
De Witt O - Jan 2024
Algehele gradering
Perfect weekend away - highly recommend.
Francois V - Jan 2024
Algehele gradering
Heerlik.
Hennie B - Jan 2024
Algehele gradering
Sal dit beslis aanbeveel.
Tiaan V - Jan 2024
Algehele gradering
Rustige blyplek in die natuur.
Anonieme gas - Jun 2024
Algehele gradering
Madelein A - Feb 2024
Algehele gradering
Baie lekker gekuier, net jammer die huisie is so verwaarloos.
Alan M - Des 2023
Algehele gradering
Enjoyable relaxing stay at Oewerzicht Farm Cottages.
Lucia D - Nov 2023
Algehele gradering
Absolutely in love with this place! Cannot wait to go back.
Lees meerJanine M - Jan 2023
Algehele gradering
A hidden gem.
Patsy W - Jan 2023
Algehele gradering
Rustig, ontspannend en heerlik.
Janine P - Jul 2023
Algehele gradering
A sweet little nest!
Lees meerLethia S - Jun 2023
Algehele gradering
Winter bliss.
Hayley C - Des 2023
Algehele gradering
Lovely view, very peaceful.
Hannes M - Des 2023
Algehele gradering
Ons kuier was 'n besonderse ervaring. Sal beslis weer teruggaan.
Sean G - Jul 2023
Algehele gradering
Ontspan langs rivier.
Karlien M - Jul 2023
Algehele gradering
Lovely view, peaceful surrounds.
Peter S - Nov 2023
Algehele gradering
So so.
Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Anita D - Des 2022
Algehele gradering
Sal die Stone Cottages op die oewer aanbeveel. Pragtige rustige plaas en omgewing.
Adele M - Nov 2022
Algehele gradering
Pragtige groen gras en omgewing.
Lees meerRicha W - Nov 2022
Algehele gradering
Mooiste uitsig, vanaf die lekkerste kuier stoepie.
Herman L - Jun 2022
Algehele gradering
Rus vir die siel op die plaas.
Jada L - Mei 2022
Algehele gradering
Tuis, mooi, rustig, vrede.
Anneke D - Feb 2022
Algehele gradering
Fantastiese akkommodasie in Greyton.
Patsy W - Jan 2022
Algehele gradering
Ontspannend, rustig. Absolute fees saam as gesin en volwasse kinders.
W S - Jun 2022
Algehele gradering
Ongelooflik rustig en baie, baie mooi.
Greg S - Mrt 2022
Algehele gradering
Refreshing getaway and adventure.
Jaco M - Apr 2022
Algehele gradering
Deel van die plaaslewe.
Ashley T - Feb 2022
Algehele gradering
Incredibly beautiful farm.
Madri V - Jun 2022
Algehele gradering
Rustig, ontspannend en mooi uitsigte.
Karin F - Mei 2022
Algehele gradering
Lieflike wegbreek uit die stad. Rustige plaasatmosfeer.
Retha E - Okt 2022
Algehele gradering
Heerlike wegbreek in die natuur.
Mariska N - Feb 2022
Algehele gradering
Relaxing weekend away.
Chinelle C - Feb 2022
Algehele gradering
Rustige naweek.
Jacobus H - Mei 2022
Algehele gradering
Ons het die Classics for All fees in Greyton bygewoon. Ons kon nie op die dorp huisvesting kry nie. Die afstand dorp toe was nie te erg nie. Die grondpad was rybaar, selfs met ons sedanmotor.
Alan M - Des 2021
Algehele gradering
Relaxing break away with the family.
Celeste S - Des 2021
Algehele gradering
Heerlike, rustige plaasatmosfeer.
Elana V - Nov 2021
Algehele gradering
Amazing.
Rust D - Nov 2021
Algehele gradering
'n Heerlike, ontspanne kuier.
Nicky E - Sep 2021
Algehele gradering
Beautiful place, so clean and our dogs loved it!
Louise E - Sep 2021
Algehele gradering
Prentjiemooi plaaswegbreek. Waarde vir geld!
Luzanne T - Aug 2021
Algehele gradering
Great in Greyton.
Charlene G - Aug 2021
Algehele gradering
Wonderlik.
Lizmah D - Jul 2021
Algehele gradering
Sielsrustig.
Dr Elanca S - Mrt 2021
Algehele gradering
Peaceful and wonderful views.
Sandra E - Feb 2021
Algehele gradering
Heerlik ontspannend in die pragtige natuur.
Adele V - Feb 2021
Algehele gradering
Ideale wegbreek.
Patsy W - Jan 2021
Algehele gradering
Ontspanne familietyd. Net fantasties.
Tine-mari M - Sep 2021
Algehele gradering
Amazing accommodation
Stephan V - Jul 2021
Algehele gradering
Baie mooi ligging en goeie waarde vir geld! Die plekkie het die nodige vir 'n kort rukkie se verblyf.
Shaun O - Mei 2021
Algehele gradering
Awesome stay.
Anishka K - Nov 2021
Algehele gradering
Beautifully relaxing.
Lees meerZania G - Okt 2021
Algehele gradering
Very peaceful stay in beautiful surroundings.
Trix B - Sep 2021
Algehele gradering
Pragtige natuurskoon, rustigheid wat jou help om heerlik te rus.
Filipe V - Jun 2021
Algehele gradering
Lekker platteland-besoek in 'n rustige plaas-omgewing.
Dianke E - Nov 2020
Algehele gradering
Die beste plek om te bespreek!
Lana S - Mrt 2020
Algehele gradering
Heerlike varsgebakte broodjie met aankoms! Uitsig onverbeterlik. Pragtigste dorpie.
Jean G - Okt 2020
Algehele gradering
Moeite werd
Ilana V - Mrt 2020
Algehele gradering
Wow!
Gé K - Nov 2020
Algehele gradering
Ons het dit verskriklik geniet die ligging is besonders.
Monniek F - Okt 2020
Algehele gradering
Rustige plaasgevoel.
Carl P - Aug 2020
Algehele gradering
It was fun for the kids, even though it was raining. We loved it and we will go again.
Hilda D - Feb 2020
Algehele gradering
Ons het heerlik gekuier.
Lee M - Jan 2020
Algehele gradering
Peaceful.
Liezel N - Jan 2020
Algehele gradering
Breathtaking views from Uitsig Cottages.
Quentin A - Jan 2020
Algehele gradering
Plek was netjies en skoon en oordbestuurder was vriendelik en hulpvaardig.
Raylin W - Des 2019
Algehele gradering
Great stay on the lovely farm.
Albertus B - Jun 2019
Algehele gradering
Baie netjiese, mooi en veilige verblyf.
Ansu R - Jun 2019
Algehele gradering
Pragtige en rustige omgewing, ideaal vir 'n wegbreek van 'n gejaagde lewe.
Lees meerMarina V - Jun 2019
Algehele gradering
Baie rustig.
Kim K - Feb 2019
Algehele gradering
Beautiful view, peaceful in nature. Wonderful time away.
Lees meerPetro N - Aug 2019
Algehele gradering
Baie lekker en ontspannende akkommodasie langs die rivier.
Johan M - Jun 2019
Algehele gradering
Heerlik gekuier, baie sentraal geleë.
Philippa H - Okt 2019
Algehele gradering
Peaceful farm stay.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Rustige plaasverblyf.
Het in Citrus Cottage gebly - al negatief is dat die enigste badkamer en suite is, dis nie so gerieflik nie!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Johann D - Jun 2019
Algehele gradering
Heerlike ontspanning.
Anonieme gas - Jun 2019
Algehele gradering
Maryke F - Okt 2018
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld in die mooiste omgewing!
Grant C - Apr 2018
Algehele gradering
Very neat, quiet area, just the break we needed.
Etienne J - Jul 2018
Algehele gradering
Gerieflike ligging, mooi gemeubileer, baie lekker kuierarea!
Lees meerSean V - Mrt 2018
Algehele gradering
Rustig en stil.
Oewerzicht Farm Cottages se terugvoer
Good day,
Thank you for the review. Glad you enjoyed your stay and found it restful with great views! We do indeed live in a beautiful part of the country.
Regards
Secretary
Marlize J - Jul 2018
Algehele gradering
Pragtige omgewing en akkommodasie.
Emi V - Mrt 2018
Algehele gradering
Lieflike plek. Sal volgende keer ten minste 4 dae bly.
Bernadette P - Mei 2018
Algehele gradering
Heerlike stil plek om batterye te herlaai.
Lise C - Mei 2018
Algehele gradering
'n Wonderlike en gemaklike verblyf in 'n pragtige omgewing.
Anton K - Jul 2018
Algehele gradering
Lieflike ligging en uitsig, kothuis het egter 'n paar tekortkominge.
Lees meerMelissa W - Okt 2017
Algehele gradering
Perfekte naweek weg uit die stad!
Oewerzicht Farm Cottages se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde.
Ons is so bly julle het lekker gekuier. Hopelik as julle volgende keer kom is die waterbeperkings in ons dorp iets van die verlede.
Tot volgende keer.
Zilke N - Jul 2017
Algehele gradering
'n Heerlike wegbreek in 'n pragtige omgewing!
Nileta K - Okt 2017
Algehele gradering
Relaxing atmosphere, beautiful view and surroundings, very nice perfect little house.
Lees meerAndre F - Des 2016
Algehele gradering
Salige, gerieflike verblyf in die natuur met 'n plaasatmosfeer.
Lees meerVestal D - Feb 2016
Algehele gradering
Wonderful.
Lees meerDavid M - Des 2016
Algehele gradering
Peaceful, well organised and clean.
Jaco V - Jan 2016
Algehele gradering
Dis wonderlik om daar te bly.
Lees meerStephnie M - Mei 2016
Algehele gradering
Dit was 'n lekker plattelandse plaaservaring. Dit is n baie mooi omgewing. Die paaie is nie vir 'n lae kar gemaak nie.
Gerhard T - Mei 2016
Algehele gradering
Oewerzicht is 'n pragtig geleë plek te midde van verruklike natuur.
Lees meerOewerzicht Farm Cottages se terugvoer
HI Stephnie M
Dankie vir jou terugvoering. Ons het vandag klaar gemaak om die toilet pype oop te kap en regmaak so dit werk nou weer 100%! Ek sal dubbel seker maak oor die handdoeke in die vervolg; dankie dat jy my laat weet het! Het julle dit aangemeld by die bestuurder aan diens? Indien so sal ek dit van ons kant af verder neem. Laat weet of julle wel dit aangemeld het of nie. Ons het die wilde katjie self aangeneem en die word nou mooi na gekyk deur die eienaars! Ons sal aandag gee aan die ander goedjies ook, baie dankie!
Barry D - Apr 2016
Algehele gradering
Beeldskoon en vredevol.
Oewerzicht Farm Cottages se terugvoer
Hi,
Ons is baie bly dat u die tyd by ons geniet het..... :)
Ons sien uit om u weer by Oewerzicht to sien.
Groete,
Jenny
Ingrid D - Jul 2016
Algehele gradering
Fantasties!
Rose-marie C - Okt 2016
Algehele gradering
Al was ons net vir 'n naweek daar (twee aande), het ons ontspan en tuis gevoel.
Daniel V - Sep 2016
Algehele gradering
Baie lekker, maar kort aandag.
Anonieme gas - Mei 2016
Algehele gradering
Louis V - Sep 2015
Algehele gradering
Ons het dit baie geniet.
Wilna H - Aug 2015
Algehele gradering
Pragtige uitsig.
Karina W - Feb 2015
Algehele gradering
Rustige plaaslewe op sy beste!
Lees meerMariska V - Okt 2015
Algehele gradering
Die verblyf is rustig en stil.
Ilse H - Jul 2015
Algehele gradering
Heerlik! Die uitsig is pragtig.
Charlene O - Sep 2015
Algehele gradering
Lekker wegbreek, maar nie wat ek verwag het nie.
Roeline D - Jun 2015
Algehele gradering
Dit was baie lekker en sal verseker weer kom kuier.
Gerda H - Jul 2015
Algehele gradering
Ek het meer verwag.
Nicom L - Jun 2015
Algehele gradering
Kort 'n klein bietjie opknappingswerk
Lees meerAmore V - Des 2014
Algehele gradering
Baie goed.
Ferdie G - Aug 2014
Algehele gradering
Ons tydjie by Oewerzicht was 'n wegbreek van die gewoel van die stadslewe.
- Kapasiteit: 40 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Krige-weg, Oewerzichtplaas, Greyton, 7233, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang