Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Off Beat Bush Lodge

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.4
Este N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Ontspannend in natuur wonderland. Was 'n regte natuurervaring. Sal beslis weer terug wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Celeste V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Des 2024

Bosveld terapie! Tyd met hartsmense in die bos, onder die melkweg! Baie dankie, dit was nou 'n behoorlike bosveld terapie wegbreek, spesiale tye as gesin saam geniet. Die swembad was vir ons soos 'n kuiergat op die lekker warm dae, die donkie was behoorlik gestook met warm water. Natuurlik was 'n tyd sonder skrems so nodig en so lekker! Die enigste klagte was die matrasse vir ons lang en groot manne in die gesin - tot ons weer sien.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Michelle S
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Apr 2023

Baie lekker en presies waarvan ons albei hou. Ons albei hou van die outentieke boservaring en ek dink dit is wat die plek bied, bos maar in 'n mate nogsteeds effens gemak.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Dj S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2019

Awesome. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pierre V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2019

Uitstaande. Pragtige fasiliteit. Besonders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riana P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2019

Aangename, veilige en skoon verblyf, weg van die geraas van die stad. Off Beat Safaris is 'n heerlike wegbreek nie ver buite Hoedspruit nie. Cabins is klein, maar skoon en goed gediens. Die gemeenskaplike kombuis is ten volle toegerus. Die leefarea en ontspanningsarea is skoon en netjies. Warm water word voorsien volgens jou keuse soggens of saans of beide.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrik V
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Mei 2019

Gerieflike verblyf in die bos. Ons het geniet om Millie te ontmoet en in haar lieflike kamp te, net te kort. Ons wil graag vir 'n paar dae langer terugkeer om in die koshuis van die heuningboer te dwaal en net na Afrika te luister wat praat in die oproepe van sy voëls en die hiëna en miskien om die luiperd te ontmoet. Jammer vir die trein.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Johan H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2019

Ons ontvangs was uit die boeke. Ek sal die lodge aanbeveel. As jy 'n rustic plek soek om te gaan ontspan, kan jy gerus soontoe gaan. Alles was netjies en die diens baie goed.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Chris B
Kort verblyf
4.6
Sep 2018

Die rustigheid en netheid van die lodge het my beïndruk. Wat wel pla is die erge sinkplaatpad die laaste 8 km na die lodge. Dan is die lodge langs die Phalaborwa-spoorlyn geleë wat in die nag effens hinderlik is wanneer treine verbygaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

George M
Kort verblyf
4.6
Aug 2018

Basies maar mooi! Groot plek, pragtige natuurskoon! Sou graag meer beligting rondom die chalets aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Millie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs Beat-wildsplaas, Brussels-afrit 4, Hoedspruit, 1380, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2cea8d46088bd7d135dd2f700c751351c9d6349d6b4bbbcf2065357a3fe99109249acb938b15ef9b21b57639b5b4b652592f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 21 5 1 5 Off Beat Game Farm Brussels Ext 4 1380 Limpopo 021 201 8901 12:00-18:00 10:00 -24.24768355712 30.991321206093

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang