Off Shore
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marion Place 8, Ballito, 4430, KwaZulu-Natal
- Vanaf R4 900 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Off Shore is 'n lieflike selfsorgvakansiehuis in die hartjie van Ballito. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n gesinswegbreek aan die Dolfynkus aangesien hierdie huis 'n uitnodigende swembad het en binne stapafstand van Clarke Bay Beach is.
Dié eiendom bied gerieflike slaapplek vir 10 gaste op 'n slag en beskik oor 5 slaapkamers en 3 badkamers. Al 5 slaapkamers is ingerig met 'n dubbelbed en het lugversorging. Daar is 2 badkamers met 'n stort, terwyl die derde badkamer 'n bad en 'n stort het. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie swemhanddoeke saambring.
Die ruim leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, lugbraaier, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware asook 'n koffiemasjien. Vanuit hierdie kombuis lei 'n etenstafel met oorgenoeg sitplek vir almal om hul etes saam te geniet. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV met DStv. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Buite is daar 'n ruim onderdakstoep met gemaklike buitemeubels, 'n etenstafel en braaigeriewe. Hierdie patio lei na 'n ruim tuin en swembad wat perfek is vir gaste om op daardie warm somersdae af te koel. Doendinge in die omgewing sluit voëlkyk, visvang, fietsry, bergfietsry en swem in.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Ligging
- Marion Place 8, Ballito, 4430, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Ballito Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marion Place 8, Ballito, 4430, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang